Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Cove

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Eagle Cove
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carl R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R

Delightful and welcoming.

Eagle Cove is a lovely, quiet, and clean destination that is conveniently situated in Randpark Ridge/Honeydew. The room was very clean and well made up, with the comforts of DStv and a bar fridge for our use. The large shower made a refreshing change.

Anke G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke G

Die verblyf, ligging en diens was alles na wense.

Ek het dit baie geniet.

Hilary K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K

Safe and.

Value for money. Definitely staying there again.

Stephan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Vriendelike diens. Die bed is lank genoeg en die stortkop is hoog genoeg.

Enkel vertrek met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n TV, waaier, ketel en yskas in die kamer. Koffie, tee, suiker en melk was beskikbaar. Die bed is lank genoeg dat mens se voete nie afhang nie. Die kraan by die wasbak in die badkamer was los. Stort is ruim en stortkop is hoog genoeg. Tydens my laaste verblyf was daar probleme met die elektrisiteit. Dit is steeds 'n probleem. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Elizabeth G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth G

Peaceful.

Well received. Tidy. The ceiling fan was set in reverse and was not balanced properly. They provided a standing fan which was a blessing.

Zelda P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda P

Goed.

Die verblyf was lekker.

Nicolene W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W

Baie skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik.

Die swembad en braaigeriewe was baie netjies.

Ansie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie L

Baie goeie diens.

Diens was puik en vinnig.

Tanya P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Sal beslis weer daar tuisgaan.

Pragtige gastehuis, baie skoon en netjies. Bestuurder, Zanele, is ongelooflik vriendelik en los onmiddellik enige navrae op.

Stephan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Netjies en gerieflik.

Skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Ons het 'n bietjie probleme ondervind met die elektrisiteit. Die bed is lank genoeg en die stortkop is hoog genoeg.

Madri H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madri H

Baie gerieflik, vriendelike ontvangs.

Spesifiseer as jy die eenheid met die bad wil hê. Ek het uitgesien na 'n bad, maar die stort gekry omdat ek nie geapesifiseer het toe ek die tipe kamer kies nie. Ek het gedog al die tripel kamers het 'n bad en 'n stort soos op foto, maar dit was nie die geval nie. Het steeds baie lekker gebly.

Frans K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K

Uitstekende blyplek.

Eagle Cove is baie gerieflik geleë veral wanneer die Wilgeheuwel Hospitaal besoek moet word. Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie is van hoogstaande gehalte en voldoen aan alle redelike vereistes. Ek moes op kort kennisgewing my verblyf verleng en dit was vir haar geen probleem nie. Ek beveel Eagle Cove enige tyd aan vir oornagverblyf.

Letitia H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia H

Gerieflik en baie netjies!

Gerieflik, baie betjies! Vriendelik en hulpvaardig! Waarde vir geld! Naby die hospitaal.

Riana S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S

We could be at peace and just relax.

The staff was friendly and helpful. The rooms were clean and had enough space.

Bruce L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce L

Duur vanaf 15:00 tot 05:30 die volgende oggend.

Die toiletsitplek was heeltemal los wat erg ongemaklik was. Die kamermure is baie dun en gesprekke in ander kamers is duidelik hoorbaar en hinderlik.

Marna B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna B

Heerlik.

Heerlik en rustig. Baie netjies en skoon.

Eagle Cove se terugvoer

Good day,

This was, unfortunately, a once-off incident due to load shedding. We couldn't get the gate closed, and it was attended to first thing in the morning.
We apologize for the inconvenience caused. We do have 2 caretakers on the property at all times.

Kind regards,

Eagle Cove
Carina V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Anngenaam, behalwe sekuriteit.

Kamers baie ruim en netjies. Dit was net ek en my 17-jarige dogter. Die skuifhek het een nag oopgestaan wat mens baie kwesbaar maak aangesien die kamerdeure slegs 'n paar meter van die ingang af was. Die motors was ook baie blootgestel, ek kon ook nie die persoon aan diens in die hande kry nie, dit was 01:00 in die oggend. Indien die probleem uitgesorteer kan word is dit 'n goeie blyplek.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA135c2560c5ba5a18157777e0eb415526870946f8c0ba72f12190ea359eee29b46c239d57c7d609b7d7c4b6de80fcbf61f51a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3590 Jan Frederick Avenue Randpark Ridge 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0886453 27.9295146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang