Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Cove

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle Cove is in Randpark Ridge geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf met toegang tot Cradle of Humankind, Northgate Ticket Dome, Lanseria-lughawe en bekende gholfbane in die area. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 'n aantal ruim en goed ingerigte gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus met gratis vesel-Wi-Fi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die omheinde eiendom bied parkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit vir gemoedsrus.

Daar is 'n aantal toeriste-aantreklikhede in die omliggende area, sowel as winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carl R
Saam met vriende
5.0
Delightful and welcoming. Eagle Cove is a lovely, quiet, and clean destination that is conveniently situated in Randpark Ridge/Honeydew...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anke G
5.0
Die verblyf, ligging en diens was alles na wense. Ek het dit baie geniet.
Mei 2024
Hilary K
Saam met lewensmaat
5.0
Safe and. Value for money. Definitely staying there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Nicolene W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik. Die swembad en braaigeriewe was baie netjies.
Des 2023
Ansie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie diens. Diens was puik en vinnig.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Eagle Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA135c2560c5ba5a18157777e0eb415526870946f8c0ba72f12190ea359eee29b46c239d57c7d609b7d7c4b6de80fcbf61f51a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3590 Jan Frederick Avenue Randpark Ridge 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0886453 27.9295146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang