Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eagle Cove

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagle Cove is in Randpark Ridge en bied gerieflike gastehuisverblyf met toegang tot die Wieg van die Mensdom, Northgate Ticket Dome, Lanseria Lughawe en bekende gholfbane in die area. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in verskeie ruim gastekamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, asook gratis optiesevesel-internet, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eiendom is omhein en bied parkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit.

Daar is verskeie besienswaardighede in die area, sowel as winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elaine H
5.0
Heerlik gebly. Sal sterk aanbeveel. Baie lekker gebly vir 4 dae. Sal enige tyd weer teruggaan.
Okt 2024
Carl R
Saam met vriende
5.0
Delightful and welcoming. Eagle Cove is a lovely, quiet, and clean destination that is conveniently situated in Randpark Ridge/Honeydew...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anke G
5.0
Die verblyf, ligging en diens was alles na wense. Ek het dit baie geniet.
Mei 2024
Hilary K
Saam met lewensmaat
5.0
Safe and. Value for money. Definitely staying there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Nicolene W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik. Die swembad en braaigeriewe was baie netjies.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Eagle Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA135c2560c5ba5a18157777e0eb415526870946f8c0ba72f12190ea359eee29b46c239d57c7d609b7d7c4b6de80fcbf61f51a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 3590 Jan Frederick Avenue Randpark Ridge 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0886453 27.9295146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345