Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Creek Resorts

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Emile T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Mooi ontspannende woning. Die plekkie is mooi ingerig. Daar is verbeterings wat gemaak moet word, maar hulle is besig. Die plekkie was skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantastic. Great stay, would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Eagle Creek Resorts
Thank you for your lovely review. We enjoyed your visit and would welcome you back anytime.

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelike, pragtige plek, hulpvaardig, sal def. aanbeveel . Ons verblyf was memorable. Dankie vir puik diens. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Eagle Creek Resorts
Baie dankie vir die pragtige resensie Louis,ons is bly julle het julle tydtjie geniet by ons en sien uit na a volgende kuiertjie!

Ashley J
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Excellent. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomcebo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Awesome. Had a really wonderful stay, we had an amazing welcome from Gelinda. We had free service for the whole stay at no extra cost. It was very peaceful, and my nephew really enjoyed playing in the little playground. The WiFi was unstable though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Eagle Creek Resorts
We are glad to hear that you enjoyed your stay. We apologise for the unstable WiFi; our service providers had some struggle with the tower but they managed to have the problem solved. Come and visit again soon!

Michelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Baie oulike plek, kort net bietjie aandag. Ons was vir 5 aande daar gewees. Sou graag elke aand daar wou eet, net jammer hulle maak net kos tot 17h00. Die burgers en skyfies was regtig baie lekker gewees. Linne is pragtig, maar die dekor is bietjie verouderd. Die plek kort beslis bietjie aandag. Ons hou van die oop spasie na buite. Sal ook volgende keer 'n eenheid vat wat losstaande is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Eagle Creek Resorts
Middag Michelle, dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet en tuis gevoel. Ons restaurant is wel 'n onafhanklike restaurant en word nie direk deur die oord bestuur nie, ons stuur dus die resensie aan vir ons restaurant bestuur sodat ons moontelik gaste dalk later saans nog kan bedien vir gaste se gerief. Ons het julle besoek geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Bernadine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

I would suggest some type of heating system as it tends to get very cold. The stay was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Ligging baie goed geleë. Ons het lekker gekuier en personeel was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lauren V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Overnight only recommended. Good for overnight only. Unit is not actually self-catering as there was only 1 pot, not even a frying pan. Mould in the bathroom ceiling. Bed was comfy. Staff were very friendly. Quite outdated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Monique
Eagle Creek Resorts
Hi Lauren, apologies if you found only one pot in your unit. The units have a minimum of three pots each, plus frying pans, cutlery, crockery, a grater, microwave, kettle, 4-plate gas stove top, fridge, and much more. It may be that the other pots and pans were just by mistake mixed up with another unit and did not get placed back - we apologise for this inconvenience caused. If we were made aware of the mistake, we would have provided you with all the other pots and pans immediately, but will make sure this does not happen in future again as we aim on providing comfortable and convenient accommodation to all our guests.

Diederich K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Kliëntediens en lekker kos! Eagle Creek se kliëntediens was absoluut uit die boonste rakke! Vandat ons die bespreking gedoen het tot ons Sabie verlaat het! Baie baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Eagle Creek Resorts
Baie dankie vir jou resensie en julle kuiertjie by ons. Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Eagle Creek Resorts, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452dcae22043eb46a2e4fe423139ba680288e0559e4cf0a6a28b0f929eeb3e1b30ffd6ac5fb7d5419f7d967933bd333452d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 1 Main Road Eagle Creek Resorts 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.084690151386 30.786654214473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang