Eagle Creek Resorts
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Emile T - Aug 2024
Algehele gradering
Mooi ontspannende woning.
Sydney M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Thank you for your lovely review. We enjoyed your visit and would welcome you back anytime.
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike, pragtige plek, hulpvaardig, sal def. aanbeveel .
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Louis,ons is bly julle het julle tydtjie geniet by ons en sien uit na a volgende kuiertjie!
Ashley J - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Nomcebo S - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
We are glad to hear that you enjoyed your stay. We apologise for the unstable WiFi; our service providers had some struggle with the tower but they managed to have the problem solved. Come and visit again soon!
Michelle W - Mei 2024
Algehele gradering
Baie oulike plek, kort net bietjie aandag.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Middag Michelle, dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet en tuis gevoel. Ons restaurant is wel 'n onafhanklike restaurant en word nie direk deur die oord bestuur nie, ons stuur dus die resensie aan vir ons restaurant bestuur sodat ons moontelik gaste dalk later saans nog kan bedien vir gaste se gerief. Ons het julle besoek geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Bernadine J - Jun 2024
Algehele gradering
I would suggest some type of heating system as it tends to get very cold.
Chris B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ligging baie goed geleë.
Lauren V - Jan 2024
Algehele gradering
Overnight only recommended.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Hi Lauren, apologies if you found only one pot in your unit. The units have a minimum of three pots each, plus frying pans, cutlery, crockery, a grater, microwave, kettle, 4-plate gas stove top, fridge, and much more. It may be that the other pots and pans were just by mistake mixed up with another unit and did not get placed back - we apologise for this inconvenience caused. If we were made aware of the mistake, we would have provided you with all the other pots and pans immediately, but will make sure this does not happen in future again as we aim on providing comfortable and convenient accommodation to all our guests.
Diederich K - Jun 2024
Algehele gradering
Kliëntediens en lekker kos!
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en julle kuiertjie by ons. Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Ruan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, goeie diens en skoon terrein.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Middag Ruan, baie dankie vir die pragtige resensie, ons is bly julle het julle enige tyd by ons geniet en hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Francois D - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker oornag stop.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie Francois, julle is altyd welkom.
Riana V - Jul 2023
Algehele gradering
Sonja was baie gasvry en vriendelik!
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet en hoop ons sien jul gou weer.
Etienne K - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Ettiene,ons vorige en huidige sterk span het beslis gegroei en ons het net nog lede by ons span bygevoeg sodat ons net meer en meer kan groei en die beste diens en verblyf vir ons lieflike gaste kan voorsien!
Dankie vir julle kuiertjie by ons,ons hoop ons sien jul somme gou weer!
Hermien F - Des 2023
Algehele gradering
Onaangenaam.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Middag Hermien. Jammer dat jy 'n onaangename ervaring by ons gehad het. Ons was nie bewus daarvan dat jy nie warm water gehad het nie en sou dadelik die probleem oplos indien ons bewus was. Moontelik was die geyser dalk net af by die switchboard in die volgende eenheid.
Pieter M - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende bestuur met 'n swak fasiliteit.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Goeie middag Pieter, jammer om te hoor julle was ongelukkig tydens jul verblyf. Ons fasiliteite dui aan dat daar TV met vol DStv in die gemeenskaplike area beskikbaar is, ons het ook 7500L watertenks sodat gaste nie sonder water hoef te wees a.g.v. dorps probleme nie. Daar is ook driepunt prop by die bed, by die bankies, asook nog een by die toonbank. Ons vra onverskoning indien jul dit nie kon vind nie, ons waardeer wel die terug voering en sal dit in gedagte hou om op te verbeter.
Vriendelike groete
Johan B - Jun 2023
Algehele gradering
Maintenance baie swak.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Goeie mòre Johan.
Baie dankie vir jou terugvoering, ons vra om verskoning vir die ligte wat probleem was en sal dadelik werk maak daarvan om reg te stel.
Dankie vir julle kuiertjie by ons en veilig wees.
Groete
Juan V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Baie goeie diens.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Bianca V - Aug 2022
Algehele gradering
We had a lovely time!
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Thank you for your lovely review Bianca, we enjoyed your stay with us and hope to see you again for another visit!
Jp A - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon. Baie vriendelike bestuurders. Hulle het na ons omgesien en niks was te veel nie. Goeie diens.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoering, ons het julle kuiertjie hier by ons vreeslik geniet, julle is altyd welkom!
Rohan D - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en eenvoudig.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Julle was wonderlike gaste, volgende keer moet julle beslis langer kuier. Bly julle het julle tydtjie hier by ons geniet.
Charmaine M - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf naby alles wat gesien moet word!
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons is bly julle het julle kuiertjie hier by ons geniet.
Rachel M - Okt 2022
Algehele gradering
Very nice and quiet.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Thank you for the lovely review, Rachel. It was a pleasure accommodating you and your husband. You are welcome to visit again any time.
Megan S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering Megan.Ons is bly julle het julle tydtjie hier by ons geniet,julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Eagle Creek
Marinda G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en chalets het alles in wat nodig is.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het julle naweek hier by ons geniet.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Eben C - Aug 2022
Algehele gradering
A wonderful place for a short stay.
Lees meerEagle Creek Resorts se terugvoer
Thank you for your lovely spread out review,we appreciate the feedback and we are glad that you enjoyed your time with us.It was a pleasure accommodating you and your family.
Come visit again soon!!!
Khanyisile S - Mrt 2022
Algehele gradering
It's a wonderful place to rest and have fun.
Eagle Creek Resorts se terugvoer
Thank you for your visit, we enjoyed your time with us and would gladly accommodate you again!
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Eagle Creek Resorts, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang