The Main Chalet @ Eagle Falls Country Lodge & Adventure
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruigtefontein Plaas, Eagle Falls Country Lodge, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagle Falls Country Lodge & Adventures is in Uniondale geleë en bied 'n rustige omgewing waar gaste óf kan ontspan óf aan 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite kan deelneem. Hierdie ligging bied 'n mengsel van ontspanning en avontuur in 'n natuurlike omgewing.
The Main Chalet @ Eagle Falls Country Lodge & Adventures is 'n oopplan-eenheid wat slaapplek aan 4 gaste bied. Daar i s'n dubbelbed en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit beskik oor 'n eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Daar is ook 'n houtdek met buitesitplek en 'n pragtige uitsig. Gaste kan aktiwiteite soos voetslaan, abseil, perdry en snoeker op die perseel geniet. Daar is ook 4x4-roetes en avontuurlustige gaste kan rotsklim, swem in natuurlike rotspoele en die Boesmangrotte en 'n natuurlike brug verken.
Verder bied die verblyf 'n fantastiese basis vanwaar gaste die Langkloof-streek kan verken, vrugteplase kan besoek en vars produkte van plaaslike plaasstalletjies kan koop. As gaste in die teenoorgestelde rigting op pad is, kan hulle gewilde besienswaardighede soos die Kango-grotte, volstruisplase en 'n krokodilplaas besoek. Wynproe by plaaslike wynplase langs die roete dra tot die aantrekkingskrag by en bied 'n diverse ervaring vir reisigers.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 37
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Ruigtefontein Plaas, Eagle Falls Country Lodge, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink The Main Chalet @ Eagle Falls Country Lodge & Adventure het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruigtefontein Plaas, Eagle Falls Country Lodge, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang