Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Forest inn

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Bridge-kamer
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pool-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pool-huis
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 10)
Beskrywing

Dit is die huis langs die swembadarea. Dit het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofbadkamer het 'n stort en toilet. Daar is nog 'n stapelbed in die leefarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, ketel, broodrooster, yskas en mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

6

1 x Dubbelbed

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Forest Backpackers
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid is van hou en het 'n balkon. Daar is slaapplek vir 8 gaste op 4 stapelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n rusbank, platskerm-TV en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

8

4 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Beskrywing

Die hoofhuis is geskik vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n stapelbed. Die vierde slaapkamer het net 1 enkelbed en 'n stapelbed. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak en daar is 'n aparte gastetoilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wett Place 11, Durban, 4089, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9882a9f64f32c8ecdfad19ad8db2247c4c4df13076fac88e9adff562b5956d06e80b8d602dd5f2a4b7644d7d5ad62a7f7bd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 11 De Wett Place Durban 4089 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.9047445 30.971387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang