Eagle Forest inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wett Place 11, Durban, 4089, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eagle Forest Inn bied knus selfsorgverblyf in Durban. Dis 'n geskikte opsie vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Verblyf word in 5 eenhede gebied, naamlik die Bridge-kamer, Hoofhuis, Forest Backpackers, Pool House en The Pool Cottage. Beide die brugkamer en swembadkothuis het slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofhuis het slaapplek vir 12 gaste en die Forest Backpackers het slaapplek vir 8 gaste. Die Pool House het slaapplek vir 10 gaste.
Al die eenhede het 'n kombuisie wat volledig toegerus is vir selfsorg. Sowel as gratis WiFi en 'n platskerm-TV. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ideaal vir die ywerige voëlkyker, want voëllewe is volop in hierdie area.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Quintin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Wett Place 11, Durban, 4089, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eagle Forest inn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wett Place 11, Durban, 4089, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang