Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle View 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Eagle View 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janico D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janico D

The views are breathtaking and truly make the stay unforgettable.

This was fantastic! The location is superb. The self-catering equipment is excellent and well-stocked. The views are breathtaking and truly make the stay unforgettable.

Nico E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Wonderlik en sal weer kom.

Die kuier was lekker gewees en die rus fisies en geestelik was wonderlik.

Annelize K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Verblyf was perfek.

Verblyf was perfek gewees, daar is geen klagtes nie.

Janine S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Everyone who can should go there!

Dit was amazing!

Francine C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francine C

Onvergeetlike ervaring! Hulle sien ons binnekort weer!

Eagle View 2 was die beste waarde vir geld wat ons nog ooit by 'n selfsorg gekry het. Die liefde en detail wat in daardie plekkie ingesit is, maak dit besonders en onvergeetlik. Ons het die stilte en natuurskoon baie geniet.

Etienne R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R

Iets besonders.

Die weer tydens ons besoek was glad nie lekker nie. Baie reën en koue temperature. Nog steeds voorsien die huisie aan alles om jou warm en gerieflik te hou. Regtig baie mooi en uitsonderlik.

Kayle P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayle P

Wonderlike plek om jou wittebrood te spandeer.

Sal verseker weer terugkeer.

Tanya S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Romantic getaway in the most beautiful remote location.

It's a little piece of heaven on earth. If you're looking to escape for a few days or planning a romantic getaway, this is the place for you! Beautiful luxury finishes, the glass doors allow for breathtaking views of the valley. You are woken up by an unbelievable sunrise, and at night you can stargaze from your bed. The hot tub is a treat, just follow the instructions. It takes about 4 hours to heat up properly, but it's well worth it. The path to get there definitely requires a 4x4; an SUV won't cut it. Take the shuttle! You have to take everything you'll need with you because you won't be able to leave during your stay. You're in for a uniquely peaceful and relaxing stay. The only thing I can fault is the pillows; they're not the most comfortable.

Soene L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soene L

Dis 'n stukkie hemel op aarde!

Die huisie is ten volle toegerus, van eetgerei tot japonne. Sal weer en weer gaan. Moet net nie jou eie hout vergeet nie! 5 stars.

Louan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louan V

Asemrowend, ontspanne, eersteklas, luuks en tog eenvoudig.

Pragtige uitsig, waardige privaatheid, duursame afwerkings. Bietjie koud a.g.v. die min isolasie wat glasdeure bied, houtkaggel sou lekker gewees het. Die gasverwarmer is nie heeltemal opgewasse teen baie erge koue nie. Behalwe daarvoor, 12 uit 10! Sal enige tyd weer terugkeer en sal vir enige iemand aanbeveel! Die 4x4-vereiste is nie 'n foefie nie, maar die uitdagende roete vorm deel van die avontuur. Die hot tub is ook nie nie foefie nie, werk heerlik en word baie warm!

Paul V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Dit was baie lekker.

Dit was baie lekker gewees.

Eugeny H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Eugeny H

Absolutely amazing.

Serene and peaceful, however it would be nice to add a microwave to the unit as heating up food was not convenient in the oven.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Beumont Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb85c63518b7ad1f011804a4c79b1eb628b0b1ffb4faf90c7cfdde300296a4dcf40c09529655d8613bb5d2c28fa34989dd94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R540 Beumont Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.380555845836 30.181421782642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang