Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Crest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Zario S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was elke sent werd. Dit was 'n fantastiese nag, regtig 'n baie stil omgewing en baie lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevonia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en vreedsaam. Die personeel was baie vriendelik. Verblyf netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter en Marlize
Eagle's Crest
Goeie more Trevonia Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Meer as welkom om weer 'n draai te maak. Lekker dag. Vriendelike groete Marlize

Elaine S
1 nag
5.0
Mrt 2024

5 ster. Baie netjies, stil, veilig, en vriendelike ontvangs, sal definitief hierdie plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benny S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Excellent. Very nice and excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter en Marlize
Eagle's Crest
Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again in the near future. Kind regards [Redacted] Manager

Erna L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Ontbyt is 'n wenner. Dankie. Sal definitief aanbeveel. Die gasvrou is dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A pleasant experience. We were well received by a very pleasant hostess. The unit was well appointed and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter en Marlize
Eagle's Crest
Thank you for your positive feedback. Hope to see you again soon. Kind regards Manager Eagle's Crest Guesthouse

Glernice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was baie lekker, rustig en boonop veilig ook! Die ontbyt is 'n treffer en sal dit vir enige besoeker aanbeveel, met die aankoms voel jy sommer baie tuis en gemaklik! Ongelooflike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Perfect Location. Perfect Location with everything close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was heerlik, wens ons kon langer bly as 1 nag. Was vir dokter afspraak in Worcester en besigheid. Het nie genoeg tyd gehad vir ontspan en kuier moes terugkom op die plaas in Sutherland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag
5.0
Mrt 2023

My huis in Worcester. Ek bly graag hier wanneer ek in die area is want dis skoon, netjies en veilig, met die mooiste view. Die gasvrou is altyd super vriendelik en haar aandetes is uit die boonste rakke. Wat baie lekker is ook is dat loadshedding nie 'n rol speel nie, wat Eagle's Crest het die nodige goed wat werk wanneer Eskom nie werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter en
Marlize

Eiendomme 2

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7Ahxa3yj96cnXAcEdTNH6uBSK74i4fI055gtCsfb2UDjPYu3U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 11 St Andrews Drive Fairview Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -33.616060630979 19.443662796072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang