Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Crest

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagle's Crest is in die welbekende Fairway Heights-area in Worcester geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Daar is 3 kamers wat elk 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste het.

Die dubbelkamer bied 'n lieflike uitsig oor die Worcester Gholfklub en dit het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die 2-enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die derde kamer is 'n gesinskamer met 'n uitsig oor die gholfbaan. Daar is 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisies van al 3 eenhede is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die eenhede het ook 'n plafonwaaier, TV met die DStv familie-pakket en WiFi. Daar is ook 'n elektriese kombers, haardroër, strykyster en -bord.

Die drie eenhede maak van 'n gemeenskaplike eetkamer gebruik. Daar is 'n onderdakbraai-area, swembad en kinderklimraam.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Mountain Mill-winkelsentrum, Fairy Glen Privaat Wildreservaat, Worcester Gholfklub, Aquila Natuurreservaat, Worcester Wynlandgoed en Golden Valley Casino in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Zario S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was elke sent werd. Dit was 'n fantastiese nag, regtig 'n baie stil omgewing en baie lieflik.
Aug 2024
Trevonia S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vreedsaam. Die personeel was baie vriendelik. Verblyf netjies en baie rustig.
Mrt 2024
Elaine S
5.0
5 ster. Baie netjies, stil, veilig, en vriendelike ontvangs, sal definitief hierdie plek aanbeveel.
Mrt 2024
Ian L
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasant experience. We were well received by a very pleasant hostess. The unit was well appointed and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Glernice B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker, rustig en boonop veilig ook! Die ontbyt is 'n treffer en sal dit vir enige besoeker aanbeveel, met die aankoms voel jy sommer bai...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter en
Marlize

Eiendomme 2

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eagle's Crest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan 11, Fairview Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7Ahxa3yj96cnXAcEdTNH6uBSK74i4fI055gtCsfb2UDjPYu3U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 11 St Andrews Drive Fairview Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -33.616060630979 19.443662796072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang