Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Eyrie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresalaan 58 B, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R1 875 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Eagles Eyrie is in die hoogste straat bo Kampsbaai geleë en bied 'n uitstekende uitsig oor die see en op die berge. Dié soldereenheid is een van vier in 'n kompleks en bied toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel, maar die eenheid met sy aparte ingang en tuin is heeltemal privaat.

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer op die solder op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, konveksie-oondjie, tweeplaatstoof, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 'n rusbank en 'n enkelslaapbank. Die plonspoel in die eenheid op die onderste verdieping se tuin kan vanaf die kant van die eenheid bereik word, maar vir privaatheidsredes is die plonspoel slegs gedurende die dag beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is dalk nie geskik vir kleuters en peuters sonder toesig nie weens die dek en trappe. Gaste met mobiliteitsprobleme sal dalk die trappe na die slaapkamer uitdagend vind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Theresalaan 58 B, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eagles Eyrie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 3 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresalaan 58 B, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA758390b3b15539f5abed8c981664e97a0d5524064d891b5ebf7d5aa1a840644bc6b29d8452e25fb7e75c549c3470b3989b0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 58 B Theresa Avenue Camps bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.966271610306 18.381900850694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang