Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisant Kloof Cabin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Zak Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Fisant Kloof Cabin
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Juliana W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Juliana W

Uniek. Aangepas alhoewel daar dinge was wat gepla het.

Paar dinge wat gepla het. Klein goedjies wat die plekkie 'n prima vakansieplekkie kan maak. Geen afdroogdoeke. Baie vuil sponsies by die wasbak. Ketel was vol vuil goedjies. Buitelig het nie gewerk nie en kon een deur nie gesluit kry nie.

Fisant Kloof Cabin se terugvoer

Dankie vir die resensie, Juliana. Ons sal verseker na jou punte kyk. Daar is egter teenstrydighede met wat jy noem. Daar is altyd twee afdroogdoeke aan hakkies, toe ek daar kom was daar net een spons en dit was nie vuil. Daar is ook 'n hele pak nuwe sponsies onder die wasbak. Die "vuil goedjies" waarna jy verwys is kalk, omdat gaste nie die gesuiwerde water gebruik wat ons daar het. Die buitelig het net voor jou aankoms gebreek. Die deure kon nog nooit sluit, die slaapplek kan wel. Omdat die houtgedeelte 'n buiteluggedou is en openinge aan die kante het, is daar geen nut om daardie deure te sluit. Dit is egter jou gevoel en siening, en ek sal aandag aan die lig gee en nuwe sponsies in duidelike aansig plaas.

Fisant Kloof Cabin
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rio Vista Plaas, Melkhoutefontein, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf42268990142fdd829819f6a5ba866611216a8a322c6895b0d26cea7f062dffa97844667905b86a1ca10547316c1ffacc917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Rio Vista Farm Melkhoutefontein 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.298357991121 21.823320183193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang