Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisant Kloof Cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rio Vista Plaas, Melkhoutefontein, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fisant Kloof Cabin bied rustieke selfsorgvakansieverblyf op Melkhoutefonteinplaas net buite Gouritsmond. Dit is 'n entjie van die Gouritsrivier af geleë, wat dit 'n wonderlike ontsnapping uit die stadslewe maak.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n karavaan met 'n aangehegte houtverlenging. Die karavaan is ingerig met 'n dubbelbed en die houtverlenging sluit 'n bad, wasbak en 'n eko-vriendelike kompostoilet in. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hout-uitbreiding beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 2 gasplate, 'n waterdispenser, eetgerei en breekware. Binne die karavaan is daar 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea waar gaste met 'n oggendkoffie kan ontspan en die uitsigte kan bewonder.

Buite is daar ook braaigeriewe beskikbaar, asook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Zak Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Rio Vista Plaas, Melkhoutefontein, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisant Kloof Cabin het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rio Vista Plaas, Melkhoutefontein, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf42268990142fdd829819f6a5ba866611216a8a322c6895b0d26cea7f062dffa97844667905b86a1ca10547316c1ffacc917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Rio Vista Farm Melkhoutefontein 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.298357991121 21.823320183193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang