Eagles Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snapper Bend 14, Meer-En-See, Richardsbaai, 3901 , KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Eagles Inn bied ruim selfsorgverblyf in Meer En See, Richardsbaai en is binne maklike bereik van plaaslike winkels en restaurante en sluit 'n lieflike swembad in.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met toilet, stort en wasbak.
Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n sprankelende swembad waar gaste kan afkoel asook braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Noelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Snapper Bend 14, Meer-En-See, Richardsbaai, 3901 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eagles Inn het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snapper Bend 14, Meer-En-See, Richardsbaai, 3901 , KwaZulu-Natal