Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 84 resensies vir Eagle's Nest
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charles N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles N

A restoring energy resides.

Very great stay, the tranquility is the highlight and such an amazing garden.

Eagle's Nest se terugvoer

Dear Mr Charles,

Many thanks for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest.

We look forward to welcoming you back in the very near future.

Regards
Maryna

Eagle's Nest
Pierre J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Lekker gesellig en sakpas.

Geen probleme gehad nie en pragtige uitsig.

Dennis S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis S

Rustig soos verwag. Vinnige toegang tot Sedgefield en Wildernis.

Gemaklike verblyf met pragtige uitsig met al die nodige geriewe. Vir data gebruikers, neem kennis dat Vodacom 'n vinnige netwerk het om op te maak vir die beperkte WiFi beskikbaarheid.

Quinten S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten S

Fantastic.

Ons het baie lekker gebly.

Eloise M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise M

Baie lieflik.

Eagle's Nest sal definitief weer van ons hoor. Ons het dit baie geniet, veral die rustigheid, die uitsig was tops. Die WiFi het ons bietjie teleurgestel, maar andersins was alles perfek.

Martin F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F

Die kuier was lekker.

Ons het lekker gebly. Net twee dinge om na te kyk. Die swembad area kort bietjie aandag soos die tafeltennistafel en pooltafel. Die binnebraai het ook nie gewerk nie en was toe gebord.

Henzelene L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Henzelene L

Dit was fantasmagories.

Beslis, dit was die beste en rustig.

Peter N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N

Excellent.

Really was a good weekend away. Just a small problem, Eagle's Nest can maybe improve and get wifi and sports channels in the chalets. It was a bit of a damper. Could not relax with the Springboks game non-existent.

Buks R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks R

Perfekte verblyf.

Eagle's Nest is ons nommer 1 keuse vir verblyf in die Tuinroete. Die verblyf is altyd skoon en het als wat nodig is vir jou gemak. Lieflike uitsig, waar jy ookal kyk. Diens is puik en almal is vriendelik. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Eagle's Nest se terugvoer

Mnr Ras,

Baie dankie vir u resensie. Dit is altyd lekker om julle by Eagles Nest te verwelkom.

Tot volgende keer.

Groete
Maryna

Eagle's Nest
Roxanne G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne G

Ons kuier was uiters asemrowend.

Eagle's nest sal definitief weer van ons hoor. Baie dankie. Reisagent is tops.

Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Só mooi!

Ons is opgewonde oor die ontdekking van dié juweel! Fantastiese uitsig. Alles wat jy nodig het en nog meer. Selfs met die afdra van ons bagasie was die vriendelike personeel behulpsaam. Die klein kerkie was 'n hoogtepunt. Was heerlik om my dag vroegoggend daar te kon begin. Ons sien julle gou weer!

Eagle's Nest se terugvoer

Geagte Johan,

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle kuier by Eagles Nest geniet. Ons sien beslis uit na julle volgende besoek.

Vriendelike Groete
Maryna

Eagle's Nest
Carla B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla B

Lekker.

Ons het die kuier geniet, maar die indoor heated pool wat geadverteer word is nie heated nie en chloor het jy net geruik die Vrydagaand. As gevolg van die water het die 1 van ons kinders 'n uitslag gekry.

Eagle's Nest se terugvoer

Goeie dag Carla,
Dankie vir jou resensie. Die binnehuise verhitte swembad word ongelukkig heuwig getref deur beurtkrag. Daar is ook borde op in die swembad area waar gaste versoek word om nie te duik nie omdat ons die swembad opvul met koue water wat die temperatuur van die water sal affekteer. Oor Paasnaweek was die swembad area goed benut deur ons gaste. Ons behandel ook ons swembad op 'n daaglikse basis. Ek vind dit vreemd dat U kan bevestig dat U kind 'n uitslag van die water gekry het. Maar ons is baie bly dat julle die res van die naweek geniet het, ongeag.
Groete,
Maryna

Eagle's Nest
Imelda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imelda C

Relaxing.

Always enjoy the beautiful scenery and the tranquility. If you want a peaceful and relaxing break away, Eagle's Nest is the place to be.

Katy C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katy C

Die kuier by Eagle's Nest was baie lekker, ons het die stilte van die plek baie waardeer.

Let wel: Ons het die plek vir 6 persone bespreek. Maar ongelukkig was daar net 4 stoele, 4 place mats, 4 steak knives. Die wifi was die grootste ongelukkigheid want ons het geen wifi-opvangs gekry nie. Anders as die bostaande sal ek definitief weer daar gaan kuier.

Eagle's Nest se terugvoer

Geagte Katy,

Dankie vir jou resensie. Alhoewel die res van ons inventaris geskik is vir 6 persone sal ons wel kyk na die tekorte. Neem asb kennis dat dit duidelik in al ons korrespondensie uitgewys word dat Wi-Fi nie in die eenhede werk nie maar slegs in die hoof gebou en swembad area.

Dankie
Maryna

Eagle's Nest
Ilse C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse C

Veilig en stil.

Dis geleë in 'n lieflike area en was baie rustig en stil. Daar is egter 'n paar goed wat op verbeter kan word wat reeds aan bestuur genoem is om aan aandag te gee. Dit sluit algemene herstelwerk binne die eenhede in. Die meubels, linne en gordyne in die eenhede is baie oud en kan dalk oorweeg word om met tyd opgegradeer word. Maar die matrasse was baie gemaklik. Die yskas het ook nie reg verkoel nie en selfs as dit nie beurtkrag was nie, was die yskas 'n klein bietjie koeler as kamer temperatuur. Die vrieskas was 100%, maar ongelukkig nie die yskas nie. Ander aanbevelings sal insluit: beter beurtkrag alternatiewe (bv. 'n gasstoof en ketel). Verbeteringe aan speelkamer (pool tafels is skeef en die stokke is stukkend met geen chalk en onvolledige balle). Binnehuis swembad is nie verhit nie, maar slegs temperatuur beheerd. Daar is potensiaal vir beter speelarea-geriewe met 'n groter klimraam weg van die pad waar karre ry. Dit sal lieflik wees om 'n kiosk beskikbaar te hê vir goed soos melk, vuur aanstekers, koeldrank ens. Die binne-braai by eenheid 3 was toegemaak en 'n weber was as alternatief aangebied. Ons wou juis nie met charcoal braai nie en het uiteindelik by 'n ander publieke braai-area naby Knysna vir 'n middag gaan braai. Dit was nie akkuraat op die foto's gekommunikeer nie.

Eagle's Nest se terugvoer

Goeie dag Ilse,
Dankie vir jou uitgerekte resensie. Ons waardeer alle terugvoering van ons gaste en gebruik dit as opbouend om te verbeter in alle aspekte.
Groete,
Maryna

Eagle's Nest
Gerhard S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Relaxing.

Great venue. There was a problem with the water, but we were assisted by management. Very professionally done. Thanks.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vainola M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vainola M

Dit was baie verwelkomend, rustige atmostfeer en groot waarde vi gelde.

Die gasvryheid van die oorsieners en die werkgewers was baie treffend. Die geriewe is goed en die plek baie goei uitsig oor die lake. Dit is rerig goeie waarde vir geld.

Eagle's Nest se terugvoer

Liewe Vainola,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was wonderlik om jou en die kinders by Eagles Nest to kon verwelkom. Ons hoop om julle spoedig weer by ons te he.
Groete
Francois en Maryna

Eagle's Nest
Elmarie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Uitstekende.

Die lekkerste wegbreek ooit. Maryna en Francio die vriendelikheid hulleself. Ons kon enige iets vra wat ons kort en spoedige diens was gelewe. Julle diens is tops. Die is 'n moet wegbreek as jy rustigheid soek en baie lekker vir kinders. Ons groep kom verseker weer kuier. Groete. Elmarie. Christen Gemeente Jeug Bredasdorp.

Eagle's Nest se terugvoer

Beste Elmarie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by ons te kon he. Dankie vir die geleentheid en ons sien opreg uit na julle volgende besoek.
Groete
Francois en Maryna

Eagle's Nest
Kurt G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt G

Very relaxing scenery and nice and quiet.

It was good for relaxation but children did not enjoy because they could not connect to the WiFi. but otherwise no complaints.

Eagle's Nest se terugvoer

Dear Mr Gabriel,

Thank you for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest.

Kindly note, that as mentioned in our welcoming letter, Wi-Fi does not pick up in the chalets, only in and around the main building and games room area.

We look forward to welcoming you back to Eagles Nest in the very near future.

Kind Regards
Maryna

Eagle's Nest
Buks R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks R

Asemrowend.

Eagle's Nest is nou my gunsteling verblyf in Suid-Afrika. Perfek geleë in Sedgefield, met George and Wildernis na die Weste en Plettenbergbaai en Knysna na die Ooste. Wat meer wil mens hê. Die natuurskoon is onbeskryflik en die verblyf fantasties. Ons eenheid was perfek, silwerskoon en baie gerieflik. Dit bevat alles wat mens nodig het. Ek beveel Eagle's Nest ten sterkste aan en kan nie wag vir my volgende vakansie daar nie. Dankie aan Maryna en haar span. Julle is 5-ster!

Eagle's Nest se terugvoer

Geagte Buks,

Baie dankie vir U resensie. Ons waardeer die terugvoering opreg en sien inderdaad uit na julle volgende besoek na Eagles Nest.

Vriendelike Groete
Maryna en Span

Eagle's Nest
Rone S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone S

A beautiful stay which had everything we required, perfectly located with a breathtaking view.

We had such an amazing stay and absolutely loved the facilities with the park, pool and games room. We did early morning walks, greeting the animals and horses along the way and enjoyed some yoga with a view. The place is very central to Sedgefield, Wilderness, Hoekwil, The Lakes, beaches, etc. So we had a ball exploring every day. We drove through the farms and forest and found a ziplining place called Acrobranch Treetop Adventures, which is literally next door. They have an amazing bakery, some craft shops, a German deli and we met some local mischievous monkeys too. We had our 2 dogs along wherever we went and found a cute pet-friendly restaurant in Wilderness. Not all the beaches are dog friendly, but we found the municipal outline which indicated which beaches to go to.

Manie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B

They are always friendly and accommodating.

Will come stay again in the future.

Eagle's Nest se terugvoer

Dear Mr Brown,
Thank you for your positive feedback. We look forward to welcoming you all back to Eagles Nest in the very near future.
Till next time.
Regards
Maryna

Eagle's Nest
Paul V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Relaxing and quiet get away.

Lovely location and great views.

Eagle's Nest se terugvoer


Thank you for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest. We value your feedback and look forward to your next visit.

Eagle's Nest
Charlotte B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte B

Comfortable and relaxing.

Everything you need.

Romano C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Romano C

Ongelooflik.

Baie goeie ligging. Uitstekende uitsig.

Carina D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D

Rustig.

Pragtige en rustige omgewing.

Fiona G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona G

Rustig, mooi uitsig.

Ons was in die winter daar en die eenheid was onaangenaam koud, met geen mat op die koue sitkamerteëls nie. Geen verwarmer of elektriese kombers op die bed nie. Die geriewe is basies. Ons het die binnenshuise braai geniet.

Willem F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem F

Heerlik gebly. Pragtige omgewing.

Personeel was vriendelik en het goeie diens gelewer. Eenheid is pragtig skoon en het pragtige uitsig gehad.

Craig M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig M

Very pleasant.

Very pleasant and enjoyable.

Eagle's Nest se terugvoer

Dear Craig,

Thank you for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest. We truly value your feedback and look forward to your next visit to Eagles Nest.

Kind Regards,
Maryna

Eagle's Nest
Joseph John K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joseph John K

Dit was okay.

Ons was 5 volwassenes en 1 van ons moes in die voorkamer slaap die bespreking was vir 5 volwassenes maar ongelukkig was daar net 2 kamers. By die braai-area was daar 'n waterlek, want die persoon wat gebraai het was nat. Die eenheid langsaan was groter as die 1 waar ons tuis was.

Eagle's Nest se terugvoer

Mnr Keller,

Dankie vir u terugvoering. Die eenheid wat aan u deur Lekkerslaap geallokkeer was tydens die bespreking , was 'n twee slaapkamer eenheid vir 6 persone. Dit stipuleer duidelik dat ons ses-slaaper eenhede, almal twee slaapkamers het met 'n dubbel rusbank in die leef area. Ons het nie enige grootter eenhede nie. Die eenhede is presies almal dieselfde grootte. Ons het baie onlangs ons dakke met 'n druk skoonmaker skoongespuit en seederdien nog nie reen gehad nie, so was nie bewus dat die dak daar lek nie. Dit is wel intussen reg gestel.

Dankie
Maryna

Eagle's Nest
Digby V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Digby V

Very drab location despite the nice view.

The place does not have a welcoming aura about it. It's all brown and drab and the furnishings are drab and uncomfortable.

Eagle's Nest se terugvoer

Dear Ms Vickers, thank you for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest. We are so sorry to hear that you found our property "drab". We appreciate all feedback from guests and strive to improve where we can. All the best for 2023. Regards, Maryna.

Eagle's Nest
Willem P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem P

Die plek is oud en het opradering nodig.

Ek het 2 weke vakansie gehou en by 7 verskillende plekke gebly. Hierdie was verreweg die duurste gewees van almal, maar die oudste. Geen WiFi, Netflix, of DSTV wat ek by al die ander plekke gehad het. Geen koffie, suiker ens. wat ons by al die ander self-catering plekke gehad het nie. Baie teleurstellend. Gordyne het gate in en dit is net nie op standaard nie. Die dakwaaier raas verskriklik en die drein in kombuiswasbak vrot.

Eagle's Nest se terugvoer

Geagte Willem

Dankie vir u terugvoering. Dit is 'n jammerte dat Eagles Nest nie aan u vereistes voldoen het nie. Ons waardeer almal se terugvoering en dit is ons mikpunt om voortdurend te verbeter in alle aspekte.

Dankie.
Maryna

Eagle's Nest
Libby P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby P

Peaceful and tranquil.

A wonderful view, not to far from amenities and the beach. Hostess was warm and welcoming and attended to us efficiently.

Eagle's Nest se terugvoer

Dear Libby,

I wish to thank you for the time taken to rate your stay at Eagles Nest. We thoroughly enjoyed having you all here.

Wishing you only the best for 2022.

Regards,
Maryna

Eagle's Nest
Warren C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren C

Peaceful and very relaxing.

Will definitely be back for another holiday, it is very central to Sedgefield and a few kilometers out of Knysna but the drive to Knysna was breathtaking a very beautiful. Eagles nest is really a very nice place to come to rest and just enjoy the view and the family enjoyed it very much as well. I would also say it is a good thing that Wi-Fi is not in the chalets as the family got to spend more time together instead of being on their phones. Also with its pet-friendly policy, our maltese got to go on holiday with us for the 1st time. Would definitely recommend Eagles Nest to everybody. Already got friends to go to Eagles Nest.

Theo S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Baie lekker.

Baie mooi uitsig met netjiese kamers en badgeriewe.

Eagle's Nest se terugvoer

Goeie dag Mnr Schoultz,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Maryna

Eagle's Nest
Henk N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N

Waarde vir geld.

Pragtige uitsig oor dam. Uitstekende wooneenhede.

Eagle's Nest se terugvoer

Goeie dag Henk

Baie dankie vir u positiewe terugvoering rakende julle onlangse verblyf by Eagles Nest.

Ons waardeer dit opreg en sien uit na jul volgende besoek.

Groete
Maryna

Eagle's Nest
Pierre S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S

Was netjies en skoon.

Als was soos getoon in advertensie se foto's.

W S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W S

Alles wat goed en mooi is.

Dit was 'n stukkie van die hemel. Dankie dat julle dit bekostigbaar maak vir gewone mense om luuks te bly. Alles was prefek. Die uitsig is uit 'n ander wêreld.

Helena V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Absolutely beautiful surroundings.

All cottages have an indoor braai area, which we did not expect and we disliked the braai smell (others may like it!) The drain in the shower and kitchen were both blocked and drained slowly. The grounds and view however were gorgeous.

Antonette R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette R

Pragtig geleë en goed ingerig.

Daar is werklik vir my en my 2 tieners moeite gedoen omdat inperkings ons verhoed het om van die geriewe te gebruik. Ons het 'n eenheid met 'n borrelbad geniet en 'n uitsig wat boekdele gespreek het. Baie dankie julle, ons waardeer julle moeite.

Eagle's Nest se terugvoer

Beste Antonette,

Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet en baie dankie vir die pragtige digbundel.

Groete,
Maryna.

Eagle's Nest
Amanda F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda F

Pragtige uitsig en baie veilig en sentraal geleë.

Daar is ’n paar dinge om aan aandag te gee. Die broodrooster se krag skop uit. Daar is net 1 rol toiletpapier vir 3 dae en die handstort by die bad is foutief en lek.

Elna L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna L

Baie rustig.

Sal definitief weer gaan.

Nandhi D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nandhi D

Bittersoet.

Ons was daar vir ons huweliksherdenking, in honeymoonsuite gebly. Die jacuzzi was ongelooflik vuil met swart alge wat uit spuit. Ons moes ook self skoonmaak. Water druk was ook baie sleg. View was amazing.

Anton D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Heerlik, rustig en mooi.

Plek is op 'n mooi gebied geleë met uitsigte op 2 mere. Bed slaap heerlik. Kombuis goed toegerus. Warm swembad was heerlik.

Andre R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Perfect location. Comfortable beds. Beautiful views. A pleasant location to get away from the city life.

Stunning location. Comfortable chalets. One of my Top 10 stays. As a large group, we thoroughly enjoyed our stay at Eagles Nest. Heated indoor swimming pool was a huge thumbs up.

Calisha F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calisha F

Fantasies!

Die hele ervaring was wonderlik. Definitief een van die beste dinge wat ek nog ooit ervaar het.

Neville J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville J

Value for your money and private.

Cozy, private place and safe. Just a bit out of reach of CBD for essential and unforeseen purchases.

Felix D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Felix D

Lekker geleë vir Wildernis, Sedgefield, Knysna. Binne braaiplek!

Lekker gebly. Wasgoed teen 'discount', anders sou dit te duur gewees het. Al die chalets het nie 'n mooi vol dam view nie.

Lionel F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel F

Die perfekte wegbreek wat soveel bied.

Ons het die stilte, natuurskoon, die uitsig, die geriewe binne en buite, veiligheid en gasvryheid waardeer.

Lourenza H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourenza H

Prentjiemooi en so 'n lekker plekkie vir die hele familie.

Dit is n versteekte stukkie goud so reg uit God se hand. Die natuur so op jou voorstoep in die oggend, is asemrowend. Verblyf is netjies en groot en daar is soveel om te doen vir die hele gesin. Dit was n fantastiese naweek, baie dankie.

Gary B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Friendly welcome, quiet and peaceful.

We needed to travel around the Garden Route area for various meetings and found the location to be very convenient and easily accessible. The chalets are in need of some restoration: loose wooden window frames need replacing, walkways very uneven, cracked tile edges on steps, etc.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike verwelkomend, stil en rustig.

Ons moes rondreis in die Tuinroete vir verskeie vergaderings en vind die ligging baie gerieflik en maklik toeganklik. Die chalets het 'n mate van herstelwerk nodig: los houtrame moet vervang word, baie ongelyke paaie, gekraakte teëls op trappe, ens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thys D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys D

Pragtige ligging en uitsig.

Ons chalet was besonders ruim en het o.a. 'n Jacuzzi gehad wat groot aftrek gekry het. Beïndruk met gehalte van die meubels en matrasse. Heerlik geslaap. Ek en my vrou het klaar 'n romantiese wegbreek ingedagte!

Hansie J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie J

Heerlik ontspannend.

Definitief waarde vir geld, eenheid mooi skoon en sal weer oorbly.

Eagle's Nest se terugvoer

Geagte Mnr Jordaan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering oor U verbly by Eagles Nest.

Ons hoop om U binnekort weer hier te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Maryna van Niekerk

Eagle's Nest
Francisca V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca V

Baie netjiese blyplekkie met pragtige uitsigte!

Ons het heerlik gebly. Diens was vriendelik en eenheid baie netjies.

Frik B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frik B

Netjies en skoon, maar 'n paar dingetjies wat pla.

In vandag se tyd met waterbesparings en selfs higiëne moet daar eerder storte wees as baddens. Eerste plek waar ek bly waar geen seep, sjampoe, ens. nie beskikbaar is nie. Hier en daar vernuwing nodig, byvoorbeeld skuifdeur in ons suite werk nie reg en die cover bo is stukkend. Braai toegemaak en vervang met Weber? Ek is seker outyds, maar verkies die gewone. Dis egter nie 'n groot issue, solank ons kan braai.

Gail S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S

Dit was fantasties.

Ons het baie laat daar aangekom die Vrydagaand, die plek is baie mooi en skoon. Alles is so netjies. Die kinders wou nie eens saam ons vir die dag uitry nie, want hulle het hulself geniet met die geriewe wat die plek aangebied het. Daar was 'n swembad, tafeltennis, sokkertafel en nog meer. Vir die tieners gratis WiFi. Dis baie rustig, ons het van die Kaap af gekom, bietjie weggebreek van die gewoel. Die mense was baie gasvry.

Riaan D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Lekker.

Lekker swemplek vir kinders en lekker braaiplek binne woonstel.

Mariam T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam T

The view was fantastic. The chalet very spacious.

It has been a pleasure staying at Eagle's Nest. I would suggest though that a shower should be installed instead of the bath, especially in the 2 sleeper units as it has a Jacuzzi.

Leone C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leone C

Stil en pragtige natuur.

Pragtige sonsondergang oor die dam. Gerieflike blyplek en heerlik stil.

Jenny F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny F

Baie rustig en goed vir die siel.

Dit was ongelooflik rustig en ongelukkig het ons nie langer gebly nie, volgende keer sal ons definitief meer as een aan oorbly.

Kevin P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin P

Peaceful.

The entire experience was mediocre. This mostly because of the fact that the place is in desperate need of maintenance.

Billy Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Billy Z

Nie goeie waarde vir geld.

Braaivertrek stink erg na rook. Instandhouding nie op standaard vir die prys nie. Lekker ruim.

Jp S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S

Lekkerste blyplek om te ontspan.

Goeie en vriendelike diens. Rustig en kan lekker ontspan. Sal vir seker weer daar 'n draai maak.

Filipe D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filipe D

Wittebroodondervinding is nie net vir pasgetroudes nie.

Om die beeldskoonheid en rustigheid van die natuur saam met jou geliefde te geniet, hoef jy nie ver te reis. Privaatheid, rustigheid, gemak, natuurlewe en tydloosheid loop hand aan hand met Eagle's Nest.

Fransiena B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransiena B

Dit was heerlik.

Baie pragtige en rustige plekkie. Ek was mal oor die kamer en dit was goed dat skoonmaakdienste daagliks beskikbaar was. Ek sal julle enige tyd weer besoek. Ek ook mal oor die onderdakswembad.

Henry I - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry I

Gemaklik en rustig.

Mooi en rustige omgewing.

Monique L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Dit is 'n heerlike groot eenheid, baie mooi skoon en pragtige uitsig.

Sien sterre.

Gabieba R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabieba R

Quiet, not too expensive, very neat and friendly host, long drive but worth the stay. The mountain and lakeside is awesome and view from the room and the bridal suites is so stunning.

The resort on the property is so clean, awesome views and stunning bridal suite chapel, indoor pool, a reception hall ideal for wedding and catering. The 6-sleeper Charley's is awesome with views to the lake and mountains. My first time there with frends but I've never experienced this amount of beauty and friendly hospitality ever.

Johan P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Puik verblyf!

Baie spasie vir die kleintjies. Mooiste ligging. Regtig waarde vir geld. Dié plekkie is baie beter as die beskrywing op webtuiste.

Eagle's Nest se terugvoer

Beste Johanndi,

Baie dankie vir julle terugvoering oor jul verblyf by Eagles Nest.

Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Groete,
Maryna

Eagle's Nest
Judy F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy F

Baie rustig en skoon sal graag weer kom kuier.

Rustige plek, mooi uitsig, naby aan alles in die Tuinroete, mooi skoon.

Theo J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo J

Gemaklike oornag of vakansieverblyf.

Dit was 'n heerlike oornagplek saam met vriende tydens ons besoek aan die George ou motorskou. Dit sal ook baie lekker akkommodasie verskaf tydens 'n vakansie as mens die omgewing wil verken.

Ronelle J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Very nice, neat, cosy and relaxed establishment.

It was a very long road trip to get to our destination... but it was well worth it. Me, my husband, our kids and my mom were very impressed with our choice of weekend stay. We would defnitely like to go back there anytime.

Richardene L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Richardene L

Five star accommodation with panoramic view over the lake.

Beautiful with a panoramic view of the lake quiet place could hear the birds 'singing in the trees'. The accommodation very nice. Only one problem: the Jacuzzi jets did not work properly. Other than that 5 star.

Danie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Goeie waarde vir geld.

Eenhede is skoon en netjies. Personeel baie vriendelik en maak elke dag skoon. Naby baie mooi plekke.

Willem S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Rustig, ruim en pragtige uitsig oor meer.

"n Rustige oord met baie netjiese ruim chalets en veilige parkering. Pragtige uitsig oor meer. Naby die see en restaurante en Sedgefield. 'n Lekkerte was dat die chalet elke dag gediens was en ek nie nodig gehad het om op te ruim nie! Dis mos vakansie!

Tasleem M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tasleem M

It is an awesome place.

Enjoy the stay will definitely come back again.

Magdell V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdell V

Hartlike verwelkoming en mens voel dadelik tuis.

Heerlike, skoon chalets met 'n panoramiese uitsig. Heerlike ontbyt deur die gasvrou voorberei!

Alicia H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Wat 'n wonderlike plek om te bly, aangenaam verras!

Die vertrekke is lekker ruim, Jacuzzi was wonderlik, uitsigte fantasties. Het net 'n stort gemis. Sal definitief weer daar bly!

Robert H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H

Werklik waarde vir geld.

Maryna en Francois het ons werklik welkom laat voel en was behulpsaam met enige behoefte.

Dean B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean B

It was a great break away.

We had a good get away for two days in the bridal suite. It was great.

Fritz S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz S

Dit was aangenaam en die ligging het ons asem weggeslaan.

Sien die sterre.

Amanda M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Eagle's Nest is 'n pragtige, rustige plek! Kinders het swembad, tafeltennis en ander geriewe baie geniet.

Ek beveel beslis Eagle's Nest aan. Dit is pragtig daar. Rustig en stil vir die mense wat wil rus. Kinders geniet ook die geriewe daar baie. Personeel is altyd baie vriendelik en behulpsaam.

Eagle's Nest se terugvoer

Goeie dag Mev Malan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en hoop om julle binnekort weer hier by ons te verwelkom.

Ek wil net sekerheid kry oor die R200.00 breekware deposito wat u betaal het. Kan ek dit in u bankrekening deponeer?

Vriendelike groete,
Francois en Maryna van Niekerk

Eagle's Nest
Hennie L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Gerieflike,goed toegeruste verblyf wat inderdaad baie goeie waarde vir geld bied.

Dankie, ons het ons verblyf geniet .Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Jammer daar is nie 'n stort nie. Die telefoonstort is 'n troos maar nie die regte ding nie.

Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc680daf782d84baf51d5dc8fb7b9eeb72cf1448344f1d7c9b786b2b6d11b1d3e4bd7253d772ab9fb57544eb29efee84b5266?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 N2 Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.000500429755 22.705789804459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang