Eagle's Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Charles N - Jun 2024
Algehele gradering
A restoring energy resides.
Eagle's Nest se terugvoer
Dear Mr Charles,
Many thanks for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest.
We look forward to welcoming you back in the very near future.
Regards
Maryna
Pierre J - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gesellig en sakpas.
Dennis S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig soos verwag. Vinnige toegang tot Sedgefield en Wildernis.
Quinten S - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Eloise M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lieflik.
Martin F - Jan 2024
Algehele gradering
Die kuier was lekker.
Henzelene L - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was fantasmagories.
Peter N - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent.
Buks R - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Eagle's Nest se terugvoer
Mnr Ras,
Baie dankie vir u resensie. Dit is altyd lekker om julle by Eagles Nest te verwelkom.
Tot volgende keer.
Groete
Maryna
Roxanne G - Jul 2023
Algehele gradering
Ons kuier was uiters asemrowend.
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Só mooi!
Eagle's Nest se terugvoer
Geagte Johan,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle kuier by Eagles Nest geniet. Ons sien beslis uit na julle volgende besoek.
Vriendelike Groete
Maryna
Carla B - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Eagle's Nest se terugvoer
Goeie dag Carla,
Dankie vir jou resensie. Die binnehuise verhitte swembad word ongelukkig heuwig getref deur beurtkrag. Daar is ook borde op in die swembad area waar gaste versoek word om nie te duik nie omdat ons die swembad opvul met koue water wat die temperatuur van die water sal affekteer. Oor Paasnaweek was die swembad area goed benut deur ons gaste. Ons behandel ook ons swembad op 'n daaglikse basis. Ek vind dit vreemd dat U kan bevestig dat U kind 'n uitslag van die water gekry het. Maar ons is baie bly dat julle die res van die naweek geniet het, ongeag.
Groete,
Maryna
Imelda C - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Katy C - Apr 2023
Algehele gradering
Die kuier by Eagle's Nest was baie lekker, ons het die stilte van die plek baie waardeer.
Eagle's Nest se terugvoer
Geagte Katy,
Dankie vir jou resensie. Alhoewel die res van ons inventaris geskik is vir 6 persone sal ons wel kyk na die tekorte. Neem asb kennis dat dit duidelik in al ons korrespondensie uitgewys word dat Wi-Fi nie in die eenhede werk nie maar slegs in die hoof gebou en swembad area.
Dankie
Maryna
Ilse C - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig en stil.
Lees meerEagle's Nest se terugvoer
Goeie dag Ilse,
Dankie vir jou uitgerekte resensie. Ons waardeer alle terugvoering van ons gaste en gebruik dit as opbouend om te verbeter in alle aspekte.
Groete,
Maryna
Gerhard S - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Vainola M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie verwelkomend, rustige atmostfeer en groot waarde vi gelde.
Eagle's Nest se terugvoer
Liewe Vainola,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was wonderlik om jou en die kinders by Eagles Nest to kon verwelkom. Ons hoop om julle spoedig weer by ons te he.
Groete
Francois en Maryna
Elmarie M - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende.
Eagle's Nest se terugvoer
Beste Elmarie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by ons te kon he. Dankie vir die geleentheid en ons sien opreg uit na julle volgende besoek.
Groete
Francois en Maryna
Kurt G - Sep 2022
Algehele gradering
Very relaxing scenery and nice and quiet.
Eagle's Nest se terugvoer
Dear Mr Gabriel,
Thank you for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest.
Kindly note, that as mentioned in our welcoming letter, Wi-Fi does not pick up in the chalets, only in and around the main building and games room area.
We look forward to welcoming you back to Eagles Nest in the very near future.
Kind Regards
Maryna
Buks R - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerEagle's Nest se terugvoer
Geagte Buks,
Baie dankie vir U resensie. Ons waardeer die terugvoering opreg en sien inderdaad uit na julle volgende besoek na Eagles Nest.
Vriendelike Groete
Maryna en Span
Rone S - Aug 2022
Algehele gradering
A beautiful stay which had everything we required, perfectly located with a breathtaking view.
Lees meerManie B - Jul 2022
Algehele gradering
They are always friendly and accommodating.
Eagle's Nest se terugvoer
Dear Mr Brown,
Thank you for your positive feedback. We look forward to welcoming you all back to Eagles Nest in the very near future.
Till next time.
Regards
Maryna
Paul V - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxing and quiet get away.
Eagle's Nest se terugvoer
Thank you for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest. We value your feedback and look forward to your next visit.
Charlotte B - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Romano C - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Carina D - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Fiona G - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig.
Willem F - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Pragtige omgewing.
Craig M - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Eagle's Nest se terugvoer
Dear Craig,
Thank you for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest. We truly value your feedback and look forward to your next visit to Eagles Nest.
Kind Regards,
Maryna
Joseph John K - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was okay.
Eagle's Nest se terugvoer
Mnr Keller,
Dankie vir u terugvoering. Die eenheid wat aan u deur Lekkerslaap geallokkeer was tydens die bespreking , was 'n twee slaapkamer eenheid vir 6 persone. Dit stipuleer duidelik dat ons ses-slaaper eenhede, almal twee slaapkamers het met 'n dubbel rusbank in die leef area. Ons het nie enige grootter eenhede nie. Die eenhede is presies almal dieselfde grootte. Ons het baie onlangs ons dakke met 'n druk skoonmaker skoongespuit en seederdien nog nie reen gehad nie, so was nie bewus dat die dak daar lek nie. Dit is wel intussen reg gestel.
Dankie
Maryna
Digby V - Des 2022
Algehele gradering
Very drab location despite the nice view.
Eagle's Nest se terugvoer
Dear Ms Vickers, thank you for the time taken to rate your recent stay at Eagles Nest. We are so sorry to hear that you found our property "drab". We appreciate all feedback from guests and strive to improve where we can. All the best for 2023. Regards, Maryna.
Willem P - Nov 2022
Algehele gradering
Die plek is oud en het opradering nodig.
Lees meerEagle's Nest se terugvoer
Geagte Willem
Dankie vir u terugvoering. Dit is 'n jammerte dat Eagles Nest nie aan u vereistes voldoen het nie. Ons waardeer almal se terugvoering en dit is ons mikpunt om voortdurend te verbeter in alle aspekte.
Dankie.
Maryna
Libby P - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Eagle's Nest se terugvoer
Dear Libby,
I wish to thank you for the time taken to rate your stay at Eagles Nest. We thoroughly enjoyed having you all here.
Wishing you only the best for 2022.
Regards,
Maryna
Warren C - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful and very relaxing.
Lees meerTheo S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Eagle's Nest se terugvoer
Goeie dag Mnr Schoultz,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Maryna
Henk N - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Eagle's Nest se terugvoer
Goeie dag Henk
Baie dankie vir u positiewe terugvoering rakende julle onlangse verblyf by Eagles Nest.
Ons waardeer dit opreg en sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Maryna
Pierre S - Jul 2021
Algehele gradering
Was netjies en skoon.
W S - Apr 2021
Algehele gradering
Alles wat goed en mooi is.
Helena V - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful surroundings.
Antonette R - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtig geleë en goed ingerig.
Eagle's Nest se terugvoer
Beste Antonette,
Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet en baie dankie vir die pragtige digbundel.
Groete,
Maryna.
Amanda F - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie veilig en sentraal geleë.
Elna L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Nandhi D - Des 2021
Algehele gradering
Bittersoet.
Anton D - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik, rustig en mooi.
Andre R - Nov 2020
Algehele gradering
Perfect location. Comfortable beds. Beautiful views. A pleasant location to get away from the city life.
Calisha F - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasies!
Neville J - Des 2020
Algehele gradering
Value for your money and private.
Felix D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker geleë vir Wildernis, Sedgefield, Knysna. Binne braaiplek!
Lionel F - Mei 2019
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek wat soveel bied.
Lourenza H - Apr 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi en so 'n lekker plekkie vir die hele familie.
Gary B - Feb 2019
Algehele gradering
Friendly welcome, quiet and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike verwelkomend, stil en rustig.
Ons moes rondreis in die Tuinroete vir verskeie vergaderings en vind die ligging baie gerieflik en maklik toeganklik. Die chalets het 'n mate van herstelwerk nodig: los houtrame moet vervang word, baie ongelyke paaie, gekraakte teëls op trappe, ens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thys D - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging en uitsig.
Hansie J - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Eagle's Nest se terugvoer
Geagte Mnr Jordaan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering oor U verbly by Eagles Nest.
Ons hoop om U binnekort weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Maryna van Niekerk
Francisca V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese blyplekkie met pragtige uitsigte!
Frik B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar 'n paar dingetjies wat pla.
Lees meerGail S - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Lees meerRiaan D - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker.
Mariam T - Jan 2018
Algehele gradering
The view was fantastic. The chalet very spacious.
Leone C - Jun 2018
Algehele gradering
Stil en pragtige natuur.
Jenny F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig en goed vir die siel.
Kevin P - Apr 2018
Algehele gradering
Peaceful.
Billy Z - Des 2018
Algehele gradering
Nie goeie waarde vir geld.
Jp S - Des 2017
Algehele gradering
Lekkerste blyplek om te ontspan.
Filipe D - Nov 2017
Algehele gradering
Wittebroodondervinding is nie net vir pasgetroudes nie.
Fransiena B - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Henry I - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Monique L - Mei 2017
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike groot eenheid, baie mooi skoon en pragtige uitsig.
Gabieba R - Apr 2017
Algehele gradering
Quiet, not too expensive, very neat and friendly host, long drive but worth the stay. The mountain and lakeside is awesome and view from the room and the bridal suites is so stunning.
Johan P - Apr 2017
Algehele gradering
Puik verblyf!
Eagle's Nest se terugvoer
Beste Johanndi,
Baie dankie vir julle terugvoering oor jul verblyf by Eagles Nest.
Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Groete,
Maryna
Judy F - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig en skoon sal graag weer kom kuier.
Theo J - Feb 2016
Algehele gradering
Gemaklike oornag of vakansieverblyf.
Ronelle J - Aug 2016
Algehele gradering
Very nice, neat, cosy and relaxed establishment.
Richardene L - Aug 2016
Algehele gradering
Five star accommodation with panoramic view over the lake.
Danie V - Jun 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Willem S - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, ruim en pragtige uitsig oor meer.
Tasleem M - Apr 2016
Algehele gradering
It is an awesome place.
Magdell V - Feb 2016
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming en mens voel dadelik tuis.
Alicia H - Feb 2016
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek om te bly, aangenaam verras!
Robert H - Nov 2015
Algehele gradering
Werklik waarde vir geld.
Dean B - Okt 2015
Algehele gradering
It was a great break away.
Fritz S - Des 2015
Algehele gradering
Dit was aangenaam en die ligging het ons asem weggeslaan.
Amanda M - Des 2015
Algehele gradering
Eagle's Nest is 'n pragtige, rustige plek! Kinders het swembad, tafeltennis en ander geriewe baie geniet.
Eagle's Nest se terugvoer
Goeie dag Mev Malan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg en hoop om julle binnekort weer hier by ons te verwelkom.
Ek wil net sekerheid kry oor die R200.00 breekware deposito wat u betaal het. Kan ek dit in u bankrekening deponeer?
Vriendelike groete,
Francois en Maryna van Niekerk
Hennie L - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflike,goed toegeruste verblyf wat inderdaad baie goeie waarde vir geld bied.
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang