Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 20 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R723 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagle's Nest is gerieflik geleë tussen Wildernis en Sedgefield, in die hartjie van die Tuinroete. Die omgewing is veral bekend vir landskapsritte, wynproe, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, wat die Goukamma Mariene Beskermarea en Hoogekraalpas insluit. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Die binnenshuise warmswembad is die ideale plek vir die winter.

Die ruim eenhede is volledig toegerus vir selfsorg en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie. Die eenhede wat aangebied word, sluit die 2 bruidssuite met privaat Jacuzzi's, eenhede vir 4 en eenhede vir 6 in. Al die eenhede front noordwaarts met 'n skouspelagtige uitsig op die meer en op die berg.

Geriewe op die perseel sluit 'n verhitte binnenshuise swembad, speelkamer, kapel, voëlkyk, konferensiegeriewe, gratis en onbeperkte WiFi in en om die hoofgebou en veilige parkeerplek in.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, die Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide staproetes, swem, visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Charles N
Saam met vriende
5.0
A restoring energy resides. Very great stay, the tranquility is the highlight and such an amazing garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Pierre J
Saam met vriende
5.0
Lekker gesellig en sakpas. Geen probleme gehad nie en pragtige uitsig.
Mei 2024
Dennis S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig soos verwag. Vinnige toegang tot Sedgefield en Wildernis. Gemaklike verblyf met pragtige uitsig met al die nodige geriewe. Vir data gebruikers,...
Sien meer
Apr 2024
Quinten S
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2024
Eloise M
Saam met vriende
5.0
Baie lieflik. Eagle's Nest sal definitief weer van ons hoor. Ons het dit baie geniet, veral die rustigheid, die uitsig was tops. Die WiFi het ons biet...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eagle's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc680daf782d84baf51d5dc8fb7b9eeb72cf1448344f1d7c9b786b2b6d11b1d3e4bd7253d772ab9fb57544eb29efee84b5266?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 N2 Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.000500429755 22.705789804459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang