Eagle's Nest
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiersstraat 54, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Eagle's Nest is in die idilliese kusdorpie De Kelders geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende is wat op soek is na 'n rustige ontsnapping naby die strand.
Dié lieflike huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens en die gaste van hierdie slaapkamers maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n kroegarea met 5 stoele. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV, asook 'n enkelbed en 2 enkelslaapbanke. 'n Omheinde kuierarea met 'n ingeboude braai, TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6 is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep wat met 'n uitsig oor die see en verafgeleë berge spog. Gaste kan 'n buitelug-eetervaring op die stoep geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- De Villiersstraat 54, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Eagle's Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiersstraat 54, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang