Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Quintin H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2023

Ontspanne. Kon lekker slaap. Goeie inligtingblad by voordeur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Slee B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2023

Peaceful and very secure. Friendly staff. Marilyn is the best. Privacy as well. Beautiful garden and big parking space. Felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Aangename verblyf. Die verblyf was ek verwag het en wat ek nodig gehad het. Stoel en tafel langs swembad sal geniet word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jun 2024

Baie teleurstellend. Kamer baie beknop. Sg ontbyt skinkbord swak koffie in Jacobs houer, bad, bad. Werkers kom in kamer soggens sonder om te klop. Nie genoeg komberse vir hierdie tyd van jaar nie. Nie bo-laken op bed nie?

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Therese
Eagles Nest Guest House
Hi Fanie Dankie vir jou terugvoer. Ek sal verseker werk maak van dit wat jou pla.

Cameron C
Kort verblyf
4.0
Feb 2020

Baie lekker en veilig en gerieflik. Dit was 'n nuwe omgewing en ek het sommer tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Allen R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2019

Alles wat nodig is. Goeie waarde vir geld in Kathu wêreld. Alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Nov 2019

Sorgvry. Gastehuis was netjies en skoon en baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre L
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Het gevoel soos by die huis. Sal Eagles Nest vir enige iemand aanbeveel. Baie sentraal. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Therese
Eagles Nest Guest House
Hi Cameron Ek is bly jy het lekker gebly. Jy is enige tyd weer welkom.

Jan F
1 nag
3.0
Des 2018

Sal nie weer daar bly nie. Plekkie is klein en gemaklik maar was nie skoongemaak of voorberei vir 'n besoeker nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Freek S
1 nag
2.2
Mrt 2017

Regtig 'n baie onaangename ervaring gewees van begin tot einde. Die verblyf by Eagles Nest was om die minste te sê afskuwelik. Ek moes 'n uur voor die hek sit en wag vir iemand om vir my te kom oopsluit. Ek het nie 'n gastehuis ervaring gehad toe ek daar instap nie, dit het meer gevoel soos 'n kommune. Jy loop by die voordeur in, want al die kamers van die gastehuis is in die gang. Om by my kamer uit te kom, moes ek deur die kombuis loop, want my kamer se deur was in die kombuis. Ek neem aan, dat daar 'n klomp kontrakteurs of myners ook daar bly, want 04h00 die oggend was daar 'n vreeslike lawaai in die kombuis, met die gevolg dat ek nie verder kon slaap nie. Ek het besluit om te gaan stort, net om koue water te kry. Die ontbyt was 'n wit en bruin brood op die tafel neergesit met 'n pakkie oats in jou kamer. Daar was nie eers water in die kamer om die oats aan te maak nie. Ek is regtig teleurgesteld en ek voel beroof van my geld. Ek moet net noem dat ek die volgende aand ook in Kathu oorgeslaap het, by 'n ander gastehuis, en die twee kan glad nie vergelyk word nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Therese
Eagles Nest Guest House
Beste Freek, Baie dankie vir u terugvoer. Ek is regtig baie jammer as u nie tevrede was nie. Ons sal werk aan die kritiek wat ons ontvang het. Ongelukkig was ons nie bewus van die feit dat daar nie warm water was nie, ons het eers daarvan te hore gekom deur die indien van die resensie. U het my man die volgende dag by Voltex (winkel in ons dorp) gekry en gesels sonder enige klagtes. Ons het toe gevind dat die geister se element het ingegee, maar ons het ‘n ook sisteem waar my man net ‘n kraan swaai en dan sou daar voldoende warm water gewees het. As ons bewus was van die tekort aan warm water, sou ons van die sisteem gebruik kon maak om dit geriefliker vir u te maak. Ek is nie seker waar die lawaai vandaan gekom het nie, aangesien dit net u en nog ‘n dame wat in die huis was. Geen kontrakteurs was in die huis of naby die huis nie. Op die kwotasie wat aan u gestuur is word aangedui dat 'n kontinentale ontbyt verskaf word wa die volgende insluit: Brood, Muffin Juice Vrug Yogert Cereal Coffe tray. Elke kamer het ‘n klein yskassie waarin alles gepak is, asook ‘n 500ml water. Die pap is in die kombuis, waar dit moontlik oorgesien is. Groete, Therese

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tolbasstraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YjAyNWE1LWRkMjctNGNkYy1iMDdkLTZkNGVjMjM2ZGZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 14 Tolbos Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.695523 23.05827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang