Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Brigitte M
1 nag
5.0
Sep 2023

Creative setup, clean, friendly. Very welcoming, going out of their way. They even encouraged me to take a shower after running the Barberton marathon, long after I had checked out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag
5.0
Sep 2023

Fantasties. Gasvry. Baie vriendelik. Hulpvaardig. Ons is so geseënd deur Carol en George. Dit tel vir ons baie punte dat ons deur die eienaars self verwelkom is. Hulle is wonderlike mense. Die feit dat hulle ons sonder ekstra koste opgeskuif het na die Barcelona kamer sê vir ons baie van hulle karakter. Die buite kuier area is ook 1ste klas. Daar was nerens iets te kort nie. Die kombuis is ongelooflik goed ingerig en prakties vir selfsorg. Ons seuntjie het die splash pool net so baie geniet. Eagle's Nest is díé plek om by te oorslaap of selfs 'n paar dae by te ontspan. Hulle is ook goed geleë in 'n stil, rustige area. Wanneer ons weer Barberton toe kom, sal ons vir seker by hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Dit was 'n baie aangename ervaring. Daar was net 'n probleem met warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leynette K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Rustig en gemaklik. Still, rustig en huislike omgewing met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

It was amazing, an awesome experience, the place is really unique with so much personality. Totally loved it! We literally got our money worth and more. The hosts are amazing and always available and willing to assist whenever needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Bitterlike goeie diens en gerieflike verblyf teen 'n baie goeie prys. Bitterlike goeie diens en bystand van die eienaars na 'n ongeluk. Hulle het uit hulle pad gegaan om bystand te gee waar nodig en dat die verblyf so gemaklik as moontlik is. Sal beslis voorstel en weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag
4.8
Sep 2023

Vriendelike warm onvangs. Maar net as oornagplek gebruik. Baie lekker en goed geslaap. Matras in uitstekende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Our stay was great. We were very pleased. We were very happy. We enjoyed our stay and we were treated well. We were comfortable in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joarita O
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2022

Baie netjies en skoon. Ons sal defnitief weer hier slaap.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Vriendelik en gasvry. Baie behulpsaam. Pragtige uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George En Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gospellaan 16, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUIaohuWiSckGMqnIBTSMI31Aa2PFh07zY0QyixNtbCRGXLjVdC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 7) 24 5 1 5 16 Gospel Lane Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.779691694989 31.049745082855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang