Eagle's Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
George En Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Brigitte M - Sep 2023
Algehele gradering
Creative setup, clean, friendly.
Charmaine V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties. Gasvry. Baie vriendelik. Hulpvaardig.
Lees meerPetrus V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Leynette K - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Nicole H - Jul 2023
Algehele gradering
It was amazing, an awesome experience, the place is really unique with so much personality. Totally loved it!
Theo H - Jun 2023
Algehele gradering
Bitterlike goeie diens en gerieflike verblyf teen 'n baie goeie prys.
Jan V - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike warm onvangs.
Jacob M - Nov 2023
Algehele gradering
Our stay was great. We were very pleased.
Joarita O - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Sarel P - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Juvy F - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en aangenaam. Ideaal vir 'n vinnige wegbreek bergfietsnaweek.
Rina A - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker vriendelike en gesellige blyplek voel so tuis en ontspanne. Gasvrou en gasheer uitstekend.
Eagle's Nest se terugvoer
Baie danki Rina. Ons is so bly julle het dit geniet! Baie dankie, julle was awesome gaste. Ps....ek hoop jou plantjies groei.. Baie liefde
Umbhaba Estates (pty) Ltd U - Jan 2019
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Eagle's Nest se terugvoer
Baie danki vir julle besoek by ons Yvonne en gesin. Ons is so bly ons het julle ontmoet. Sien julle volgende jaar. Beste groete George en Carol
Jane B - Jun 2019
Algehele gradering
A comfortable night in a themed room.
Eagle's Nest se terugvoer
Good day Jane,
It was a pleasure to have you and your family. Thank you for your valued review. Regards George and Carol
Magda J - Sep 2019
Algehele gradering
Alles is skoon, die bunker bed is net baie ongerieflik.
Jim L - Okt 2019
Algehele gradering
Pleasant and enjoyable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangename en lekker verblyf.
George was 'n goeie gasheer. Ek het die dekor 'n bietjie deurmekaar gevind. Ons het lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Miekie M - Aug 2019
Algehele gradering
Besonder.
Eagle's Nest se terugvoer
Dankie vir julle besoek.
Carel H - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflike goeie diens met 'n lieflike atmosfeer.
Eagle's Nest se terugvoer
Baie dankie Carel. Ons het jou fantastiese persoonlikheid geniet. Baie danki vir jou besoek.
Groete,
George en Carol
Letitia T - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Eagle's Nest se terugvoer
Baie dankie ons het julle so baie geniet. Julle was awesome gaste. Sien julle gou weer.
Groete George en Carol
Vicki L - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer met pragtige uitsig.
Kobie W - Jul 2018
Algehele gradering
Aangename en gerieflike oornagverblyf.
Lees meerEagle's Nest se terugvoer
Baie dankie Kobie vir julle resensie. Hoop om julle baie gou weer te sien.
Groetnis, George en Carol.
Piet M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Eagle's Nest se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Hoop om julle gou weer te sien.
Sebastian S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Esmerelda B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie klein goedjies wat aandag nodig het, geen water of melk, krane werk nie reg nie, bed is baie ongemaklik.
Eagle's Nest se terugvoer
Hallo Esmerelda
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis van jou klagte.
Groete
Carol
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gospellaan 16, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang