Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Nest

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gospellaan 16, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Barberton. Dié dorp is teen die voet van die Makhonjwaberge geleë.

Eagle's Nest het slaapplek vir 8 gaste in 2 stylvolle gastekamers in die hoofhuis of 'n eenslaapkamerwoonstel. Die gastekamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe.

Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan talle besienswaardighede soos die Mountainlands Natuurreservaat, Nkomazi Wildreservaat, Barberton Museum, Ebutsini 4x4-roete en voetslaanroetes gaan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Brigitte M
5.0
Creative setup, clean, friendly. Very welcoming, going out of their way. They even encouraged me to take a shower after running the Bar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Charmaine V
5.0
Fantasties. Gasvry. Baie vriendelik. Hulpvaardig. Ons is so geseënd deur Carol en George. Dit tel vir ons baie punte dat ons deur die eienaars self ve...
Sien meer
Sep 2023
Petrus V
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n baie aangename ervaring. Daar was net 'n probleem met warm water.
Aug 2023
Nicole H
Gesin met klein kinders
5.0
It was amazing, an awesome experience, the place is really unique with so much personality. Totally loved it! We literally got our mone...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Theo H
Saam met vriende
5.0
Bitterlike goeie diens en gerieflike verblyf teen 'n baie goeie prys. Bitterlike goeie diens en bystand van die eienaars na 'n ongeluk. Hulle het uit ...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George En Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gospellaan 16, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Gaste dink Eagle's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Barberton Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gospellaan 16, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUIaohuWiSckGMqnIBTSMI31Aa2PFh07zY0QyixNtbCRGXLjVdC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 7) 24 5 1 5 16 Gospel Lane Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.779691694989 31.049745082855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang