Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Eagles Nest Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leon D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld en algemeen onverbeterlik.

Fantastiese plek. Een van die beste wat ek en my vrou nog by was. Ongelooflike uitsig en baie netjies en goed toegerus. Net twee punte om van kennis te neem: Daar is nie WiFi soos geadverteer nie en die pad teen die berg op sal te veel wees vir die meeste gewone karre. SUV's behoort nie 'n probleem te hê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Accommodation se terugvoer

Hello Deon,
Baie dankie vir jou rating. Ons waardeer jou terugvoer. Ons het wel al redelike gaste gehad wat met 'n gewone voertuig, nie SUV of 4x4 daar bo geslaap het. Die pad lyk uitdagend, maar is doenbaar met 'n gewone voertuig. Jammer oor die WiFi, ons het 'n selfoon versterker bygebring vir gewone data opvangs. Ons het wel die opsie van WiFi op aanvraag, maar ek het ons listing reggestel. Dankie weereens dat jul Eagles Nest geskies het!

Eagles Nest Accommodation
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Highly recommended.

Stunning location with a view of the mountains. Huge dam for swimming or canoeing. The house itself is well-appointed and clean. Very friendly hosts. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Lekke!

Ons het vir werk gereis en net een aand oorgeslaap, maar sal Eagles Nest regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagles Nest Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat julle oorgebly het by ons. Was 'n plesier om julle te ontmoet.
Kom gerus weer.

Eagles Nest Accommodation
Vanaf
R5 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Waterkloof Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23dae89be92bda548d1885ac733177b3d8a571f8a5f417932150d6c1adde03812f8d569ea358e7d8c729c97c840e30ebb68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 R62 Waterkloof Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.478465442501 21.264339690567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem