Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest Accommodation

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Asemrowende uitsig. Pragtige huis. Pragtige huis. Skoon en netjies. Asemrowende uitsig oor vallei, berge en dam. Vriendelike ontvangs. Grondpad na huis è uitdaging. Moet vir seker è SUV hê. Huis is gebou hoog op teen die berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Eagles Nest Accommodation
Goeie môre Meneer Fourie. Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons het wel 'n gas wat een maal 'n maand met sy klein Toyota Yaris daar uitry en hy het nog nooit 'n probleem gehad nie. Enige motorvoertuie is welkom.

Marcelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het oornag gebly na ons 'n troue bygewoon het in Ladismith. Lieflik! Spyt ons kon nie langer bly nie. Belinda is baie gasvry. Perfekte plek geleë met die mooiste uitsig. Verblyf is familie-vriendelik. Ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende waarde vir geld en algemeen onverbeterlik. Fantastiese plek. Een van die beste wat ek en my vrou nog by was. Ongelooflike uitsig en baie netjies en goed toegerus. Net twee punte om van kennis te neem: Daar is nie WiFi soos geadverteer nie en die pad teen die berg op sal te veel wees vir die meeste gewone karre. SUV's behoort nie 'n probleem te hê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Eagles Nest Accommodation
Hello Deon, Baie dankie vir jou rating. Ons waardeer jou terugvoer. Ons het wel al redelike gaste gehad wat met 'n gewone voertuig, nie SUV of 4x4 daar bo geslaap het. Die pad lyk uitdagend, maar is doenbaar met 'n gewone voertuig. Jammer oor die WiFi, ons het 'n selfoon versterker bygebring vir gewone data opvangs. Ons het wel die opsie van WiFi op aanvraag, maar ek het ons listing reggestel. Dankie weereens dat jul Eagles Nest geskies het!

Pieter V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Highly recommended. Stunning location with a view of the mountains. Huge dam for swimming or canoeing. The house itself is well-appointed and clean. Very friendly hosts. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
1 nag
5.0
Feb 2024

Lekke! Ons het vir werk gereis en net een aand oorgeslaap, maar sal Eagles Nest regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Eagles Nest Accommodation
Baie dankie dat julle oorgebly het by ons. Was 'n plesier om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Waterkloof Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23dae89be92bda548d1885ac733177b3d8a571f8a5f417932150d6c1adde03812f8d569ea358e7d8c729c97c840e30ebb68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 R62 Waterkloof Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.478465442501 21.264339690567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang