Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest Chalets

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Getrude M
Kort verblyf
4.0
Sep 2023

My husband's stay was restful and peaceful. They need to pay more attention to details with regard to cleanliness. The room was not properly cleaned. The cutlery was not clean, had dry water marks as if they had not been wiped off. There were a number of spiderwebs under the TV cabinet and on the left-hand side of the TV cabinet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riekie
Eagles Nest Chalets
Good morning, Getrude. Thanks again for coming back again, old customer always welcome, Thank you for the review, so sorry about spider webs, they appear always overnight. We did approach the cleaning team. And was sorted out kind regards Riekie

Brenda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

All we expected. Very friendly ad very beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riekie
Eagles Nest Chalets
Hi there Brenda, Thank you for the great review, what a pleasure hosting you. You are most welcome again. Kind regards, Send love to mum and little darlings. Regards, Riekie

Erna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Very friendly, safe and beautiful. The Wi-Fi connection was not strong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riekie
Eagles Nest Chalets
Hi there, Thank you for the great review. It is always a pleasure hosting a great family like yours. They are busy with a new tower for Wi-Fi so hopefully, the problem will be solved soon. Kind regards, Riekie

Elderie W
Kort verblyf
4.8
Nov 2020

Situated perfectly for sight seeing. Love the weekend stay, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Baie lekker gekuier. Nie baie mal oor die stortgordyn nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riekie
Eagles Nest Chalets
Hallo daar Jaco, Baie dankie vir jou mooi review . Hoop ons sien jou gou weer Groete, Riekie

Chris B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Vriendelike diens. Waarde vir geld en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riekie
Eagles Nest Chalets
Goeiedag Chris, Baie dankie vir die goeie punte , ons hier by Eagles nest is baie dankbaar om on kliente se idees te hoor, dit help ons altyd om te verbeter. Hoop ons sien julle volgende jaar weer Groete Riekie

Mildah R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

My stay there was marvelous. Was far from the historic places I went to see but I will definitely come back for peace of mind. I've already recommended the place to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Absoluut fantasties! Ons sou eers net 3 aande oornag maar toe eindig dit op in 5 nagte. Ons wou na geen ander plek gaan nie, want ons was baie gelukkig met ons verblyf. Ons is met ope arms verwelkom en dit het ons dadelik laat tuis voel. 20 min van die Phabeni Hek. Dis op die Panorama Roete. Wat kan 'n mens meer wil hê? Chalets was netjies en skoon. Skoonmaakdienste was elke dag daar. Die chalets is ook lekker privaat. Weg van die dorp af op 'n koppie met 'n great uitsig. Die aande was my gunstelingtyd so op die stoep met die geluide van die nag. Ons beplan al klaar weer ons volgende "trip" en Eagle's Nest sal ons weer sien. Dankie Dennis vir 'n baie lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2017

Stil en rustig. Lekker gebly, dis skoon, stil en rustig. Presies waarna ons gesoek het. Die toegangspad kort egter bietjie aandag, dit sal chaoties wees na goeie reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simangele T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2017

It was awesome, had a great time wit my friends. Don't mind going back there next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles Nest Chalets, , Hazyview, Kiepersol, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc1cdbab834d3731a36998b853f3722712a2309e22e0cd2c7d9c4d9fb48301798485f41ff96eb902ff6fe170bf1dafeea3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Eagles Nest Chalets Farm de Rust 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.056046412204 31.101407110691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang