Eagles Nest Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Riekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Getrude M - Sep 2023
Algehele gradering
My husband's stay was restful and peaceful.
Eagles Nest Chalets se terugvoer
Good morning, Getrude.
Thanks again for coming back again, old customer always welcome,
Thank you for the review, so sorry about spider webs, they appear always overnight.
We did approach the cleaning team. And was sorted out
kind regards
Riekie
Brenda L - Jul 2022
Algehele gradering
All we expected.
Eagles Nest Chalets se terugvoer
Hi there Brenda,
Thank you for the great review, what a pleasure hosting you.
You are most welcome again.
Kind regards,
Send love to mum and little darlings.
Regards,
Riekie
Erna V - Mei 2022
Algehele gradering
Very friendly, safe and beautiful.
Eagles Nest Chalets se terugvoer
Hi there,
Thank you for the great review. It is always a pleasure hosting a great family like yours.
They are busy with a new tower for Wi-Fi so hopefully, the problem will be solved soon.
Kind regards,
Riekie
Elderie W - Nov 2020
Algehele gradering
Situated perfectly for sight seeing.
Jaco G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Eagles Nest Chalets se terugvoer
Hallo daar Jaco,
Baie dankie vir jou mooi review . Hoop ons sien jou gou weer
Groete,
Riekie
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Eagles Nest Chalets se terugvoer
Goeiedag Chris,
Baie dankie vir die goeie punte , ons hier by Eagles nest is baie dankbaar om on kliente se idees te hoor, dit help ons altyd om te verbeter.
Hoop ons sien julle volgende jaar weer
Groete
Riekie
Mildah R - Sep 2017
Algehele gradering
My stay there was marvelous.
Steve M - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerPine P - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Simangele T - Sep 2017
Algehele gradering
It was awesome, had a great time wit my friends.
Lizelle D - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en heerlike akkommodasie en dan nog skoonmaaakdienste ook.
Marlene M - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderful stay!
Hezekiel Edward M - Mei 2017
Algehele gradering
It is nice and a quiet place and is good for people who like to tour Mpumalanga.
Regina N - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf gemiddeld, maar baie sentraal.
Eric B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Jammer dat ons tydgebonde was en net een nag kon oorslaap.
Eagles Nest Chalets se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om te skryf oor julle tyd by Eagle's Nest. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle volgende keer weer hier te verwelkom waar julle die skoon lug kan geniet en vir langer as net een aand.
Fiona B - Jul 2016
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies, goeie diens ontvang met die daaglikse skoonmaak van die eenheid. Sal weer daar gaan woon.
Lonwabo Q - Des 2016
Algehele gradering
It was a great stay
Tercia V - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Daleen V - Des 2016
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Magda V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustig en stil, skoon en netjiese chalets met mooi uitsig.
Lynette L - Jun 2015
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en veilig.
Marius K - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker, rustig en heerlik!
Christelle G - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
Lees meerMartin E - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Petrus S - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjies en baie rustig.
Hanelie K - Okt 2015
Algehele gradering
Net wat nodig was vir 'n aand se kuier.
Carol L - Nov 2014
Algehele gradering
Verblyf was rustig, lekker nagrus, braaigeriewe was baie goed - oor die algemeen baie lekker!
Ria V - Nov 2014
Algehele gradering
Het dit baie geniet!
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagles Nest Chalets, , Hazyview, Kiepersol, 1242, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang