Eagles Nest Chalets
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagles Nest Chalets, , Hazyview, Kiepersol, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eagles Nest Chalets is op 'n 65 hektaar-bosveldarea wat ongerep en inheems is en in Hazyview geleë is. Die area is veral bekend vir sy natuur, wild, safari's en ikoniese besienswaardighede wat die Krugerwildtuin en die Panoramaroete insluit.
Die lodge bied verblyf in 12 eenhede, elk met 'n TV met plaaslike SABC-kanale en braaigeriewe.
Daar is 'n swembad, boma en konferensiekamer wat ideaal is vir groepfunksies en braai-geleenthede op die perseel.
Die nabygeleë Panoramaroete bied pragtige natuurskoon, watervalle, staproetes en besienswaardighede soos die skouspelagtige Blyderiviercanyon, die Drie Rondawels, Bourke's Luck Kolkgate en God's Window.
Aktiwiteite in die area sluit kabelkarretjies, warmlugballonvlugte, perdry, vierwielmotorfietsry, riviervlotvaart en safariritte in die Krugerwildtuin in. Vir die gholfspelers bied die area 'n aantal uitstaande gholfbane.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Riekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Eagles Nest Chalets, , Hazyview, Kiepersol, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Eagles Nest Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagles Nest Chalets, , Hazyview, Kiepersol, 1242, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang