Eagles Nest Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlucht-straat 27, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eagles Nest Cottage is 'n selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Montagu in die Wes-Kaap. Dit bied asemrowende uitsigte op die omliggende berge.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste kan op die ruim stoep met buite-eetplekke ontspan. Dit bied 'n uitsig oor die tuin en op die berge en daar is ook 'n braai-area wat die ideale plek is vir skemerkelkies. Die perseel spog met 'n pragtige grasperk. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Darlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Uitvlucht-straat 27, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Gaste dink Eagles Nest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlucht-straat 27, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap