Eagles Nest Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: No 4 D735, Rocklog Plaas, Currys Post, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eagles Nest Cottage bied gehalteverblyf op 'n plaas naby Currys Post vir 'n heerlike naweekwegbreek.
Dié lieflike drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, spa-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot die boma-vuurput, swembad en die lapa- en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Die plaas is in die Midlands Meander-area, naby meeste van die toeriste-besienswaaridgehde in Nothingham-weg en die groter Midland Meander-area.
Gaste kan die Howickwaterval en die bekoorlike dorpie Howick, wat net 15 km ver is, besoek of die Midmardam wat 17 km vanaf die instansie is. Gaste kan ook 'n heerlike piekniek geniet of selfs gaan visvang.
Ander trekpleisters in die area sluit die Karkloofwaterval, Karkloof Canopy Tours en die Sappi-bergfietsroetes
Die Notties-Run roete is 'n baie gewilde doending in die area. Gaste kan ook die verskeie kunsgalerye, restaurante en kroeë besoek. Die roete bied ook boetiekbiere, heerlike kos wat Duitse en Oostenrykse disse insluit en 'n string eetplekke met asemrowende uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jurie & Jo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- No 4 D735, Rocklog Plaas, Currys Post, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eagles Nest Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: No 4 D735, Rocklog Plaas, Currys Post, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang