Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lizl G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Excellent stay, highly recommend. During my recent business trip to Johannesburg, I had a wonderful stay at Eagles Nest. The room was spacious and comfortable, the staff were incredibly friendly, and I enjoyed a delicious breakfast that was conveniently packed for me to take on the go. And that beautiful view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflike oornag stop. Vriendelike, behulpsame mense wat ons laat tuis voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlik. Rustig, netjies, pragtige uitsig, vriendelike ontvangs en hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ofentse M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Nice place for a short stay. Nice host. Met our need for a comfortable short stay. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey-lee B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Na aan perfek. 'n Man en vrou bestuur en besit die plek. Lieflik, netjies en opgeruim met 'n mooi uitsig. Die kamers is warm en verwelkomend, die beddegoed, handdoeke, ens. Ons was vriendelik ontvang vanaf die eienaars. Die enigste negatiewe punt is dat die selfsorgverblyf area nie 'n mikrogolfoond het om goed warm te maak nie. Behalwe vir dit was als goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezl
Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Hi Tracey-lee Thank you for the beautiful review. It was a pleasure hosting your group. However, your rooms were the executive suites with outside shower, not self catering rooms. The self-catering rooms were the ones with shower only. Please do visit us again in future. Liezl

Ignatius K
1 nag
5.0
Des 2018

Lieflike rustige verblyf met mooi uitsig en landelike gevoel net buitekant Johannesburg. Op 'n onlangse besigheidsbesoek aan JHB het ek akkommodasie gesoek in die suide van JHB. Die gastehuis is goed toegerus met 'n mooi uitsig en rustige landelike atmosfeer. Dit is verbasend naby aan JHB middestad en die oosrand van JHB. My kamer was baie netjies gerieflik en my ontvangs baie hartlik. Ek sal beslis weer by Eagles Nest tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Sal jou graag weer wil sien by Eagles Nest

Werner D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Vriendelike diens en fantastiese verblyf. Kamers baie netjies en eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Sal Eagles Nest hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Hi Werner. Kom kuier enige tyd weer

Daleen H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2017

Wow. Die ontvangs was uitstekend. Baie netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Hi Daleen, Baie dankie vir die mooi review - ons sal julle enige tyd weer ontvang en baie lekker kuier. Groete vir die res!

Carol F
Kort verblyf
5.0
Apr 2016

Baie rustig! Selfsorg-eenheid. Moet asb. porselein borde kry om in die mikrogolfoond te gebruik - kannie emalje borde daarin gebruik nie. 'n Snyplank is ook handig vir kosmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2015

Fantasties! Ons sal definitief weer teruggaan ... Die akkommodasie was uitstekend en die gasvryheid nog beter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Ons ontvang jou enige tyd weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crowned Eagle-weg 65, Johannesburg, 1872, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF2qsDF14zvaDEZhcVaFo6oMRYvW04gTQvcef1rqWkApPuUBhAM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 65 Crowned Eagle Road Johannesburg 1872 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.304377515819 27.993292808533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang