Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crowned Eagle-weg 65, Johannesburg, 1872, Gauteng
-
Vanaf
R2 200R1 980 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse is gerieflik geleë, net 12 km van Johannesburg se middestad af.
Ons bied verblyf in 6 eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Daar is privaat buitestorte, 'n stoep en 'n swembad.
Besienswaardighede in die omgewing: Nasrec Expo-sentrum, FNB-stadion, Gold Reef City, Klipriviersberg Natuurreservaat en Kliprivier Ontspanningsentrum, die Art Farm met kunsmarkies oor naweke, Rietvlei Diereplaas met restaurante en Zipline.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Crowned Eagle-weg 65, Johannesburg, 1872, Gauteng
- Gaste dink Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crowned Eagle-weg 65, Johannesburg, 1872, Gauteng
-
TGCSA-gradering: