Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Rest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles Rest Plaas, R74, 9 km van Greytown af, 3250, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagles Rest Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis net 9 km buite Greytown op die R74. Die kothuis bied pragtige uitsigte vanaf die stoep en gaste-areas en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die kothuis is smaakvol gemeubileer met moderne meubels en beskik oor 3 gastekamers wat slaapplek bied aan 6 gaste. Die 3 gastekamers kan apart bespreek word en gaste kan dan gebruik maak van die gemeenskaplike areas, of die kothuis kan as 'n geheel bespreek word.

Die kothuis het 'n toegeruste kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Twee van die slaapkamers is en suite en het 'n koninggrootte-bed, spieëlkas, hangkas en 'n bagasierak. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens, 'n spieëlkas en 'n bagasierak. Elke kamer het 'n koffiestasie en 'n haardroër. Die badkamers het storte. Luukse badhanddoeke en bedlinne word voorsien.

Gaste kan van die stoep af die pragtige uitsig oor die dam en die verskeidenheid voëlspesies bewonder. Visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis word gedurende die dag tot en met 17:00 toegelaat. Teen 17:00 word die huissarende gevoer en gaste kan daarna kyk terwyl 'n skemerkelkie op die stoep geniet word.

Die kothuis en perseel is baie veilig en daar is 'n alarmstelsel indien nodig. Beperkte onderdakparkeerplek is beskikbaar. Braaigeriewe word voorsien tesame met hout en houtskool. Die kothuis het 'n eerlikheidspens en 'n beperkte eerlikheidskroeg sodat gaste kan neem wat hul nodig het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Eagles Rest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eagles Rest Plaas, R74, 9 km van Greytown af, 3250, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagles Rest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greytown KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles Rest Plaas, R74, 9 km van Greytown af, 3250, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA434d75e086c50fac53f0f22e1aae398f18e481c37b04c08284b6de393620c01f0ef9606248c83b903ebf7bb329233358666c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Eagles Rest Farm R74 3250 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.063807751009 30.692916457094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang