Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Rest on Sea

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Ronel E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2021

Was heerlik met die strand basies in die agterplaas. Die toe erf was ideaal vir ons honde wat ook heerlik op die strand kon baljaar. Kookgery in die duplex was van die beste. Die hoek braaiplek binne is egter nie 'n pluspunt nie. Rokerig en nie prakties nie. Dis baie beknop in die kombuis en hoofslaapkamer. Maar vir die prys sal ek graag weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Lekker naby aan strand. Vriendelike mense en 'n lekker vakansie-atmosfeer. Vriendelik en gasvry verwelkom. Netjiese plek in 'n goeie omgewing. 2 badkamers baie gerieflik. Lekker braaiplek en gesellige tuintjie. Net wat mens nodig het vir n lekker vakansieverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Gerieflike en veilige akkommodasie met alles wat jy benodig. Baie goeie ligging. Sal definitief weer tuis gaan by Eagles Rest on Sea en vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cordelia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

We had a wonderful time. We had a wonderful stay at a place situated in heaven. The beach is practically in your backyard and the owners are very friendly people. We had a great time, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2020

Baie mooi omgewing, rustige en lekker kuier. Vele om te doen in en om Sedgefield. Baie lekker, stil en rustige bestemming waar ons kwaliteit tyd as familie saam deurgebring het. Lekker swemstrande en vele ander nabygeleë toeriste-aantreklikhede maak dit 'n great vakansiebestemming. Die eenheid is netjies, skoon en bied alles wat jy nodig het. Die direkte toegang tot die strand is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2020

Comfortable and clean. It was difficult to get hold of the Landlady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harm B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Overall, we were very satisfied with our stay. The accommodation was well worth it, considering the price. There is easy access to the beach and most of the time it felt like we had our own private beach as it was extremely quiet. Our hosts were extremely friendly and helpful. There is one point of criticism though - Wi-Fi access was advertised and although it was available, the signal was so weak that we were unable to connect. In summary, it was a most enjoyable stay and we'll recommend them to our friends any day. We also intend returning there in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Beautifully situated and operation fully functional. A lovely set up, well run.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Uitstekend en gerieflik en waarde vir geld. Eienaars van hierdie eenheid is uiters gasvry en behulpsaam. Die eenheid is baie goed toegerus en baie gerieflik om in tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2019

Wonderlike verblyf. Ons het ons verblyf by Eagle's Rest on Sea baie geniet. Dit was sentraal om al die omliggende plekke te kon besoek en naby die strand. Die eenheid was netjies met alles wat nodig was!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 71, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyN2IyNTRiLWUzZDQtNDYwOC1hMzY2LWNkMzQ5MDI0NmRkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 71 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035905475389 22.810741961003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang