Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Ridge Country House

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Gert R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Pragtige omgewing, vriendelike diens en hulp. Het baie lekker gebly in die besondere omgewing en fasiliteite. Kon lekker werk, rus en kuier vir drie dae. Sal altyd weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Basiese geriewe voorsien deur Allan en Hester. Netjies en by inheemse bos met gepaardgaande plantegroei en voëls. Dit reeds al die moeite werd om hier aan te doen. Allan en Hester baie gasvry en behulpsaam. Heerlike aandete met wyn en lekker met hulle gekuier in die eetkamer. Sowat 12 km uit Stutterheim op redelik aaklige teer- en grondpad wat reg langs informele nedersetting verbygaan, maar as mens eers by die gastehuis is, is als netjies en beskikbaar en die inheemse bos is maar 'n paar honderd treë weg. Gebied veilig en toeganklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andrew B
1 nag
5.0
Aug 2019

Baie stil en ontspanne. Naby genoeg aan die dorp vir benodighede. Nice afstand buite die dorp vir rus en vrede. Baie aangename eienaar wat baie behulpsaam was en in ons behoeftes voorsien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Everd M
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2017

Foto's mislei 'n mens. Plek is perfek geleë en kan rerig 'n lekker blyplek wees, maar daar is geen netjiese maintance buite goedoen nie. Plek lyk verwaarloos. Met die aankoms voel mens verwar of die dienste beskikbaar is, soos kan mens daar eet of nie. Word glad nie mooi ingelig nie, wanneer probleem opgetel word sukkel mens om die regte mense in die hande te kry.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2017

Nie baie goed georganiseerd en perseel is verwaarloos. Nie dieselfde as op die internet nie. Het nie 'n swembad nie. Eienaar en staff is baie vriendelik en lekker om mee te kuier. Kos is ook lekker. Verblyf was in 'n rondawel. Alles was mooi skoon maar die perseel is verwaarloos. Was daar in die winter en het lekker warm geslaap met 'n warm kombers op elke bed. Gesukkel met warm water. Baie veilig gevoel. Omgewing is bosbou-omgewing en baie mooi. As jy hou van stilte en geen luxury beveel ek aan 2 nagte verblyf. Kan dan vir die dag deur ry na Oos-Londen. Beveel aan om die omgewing ook in die somer te reis. Was baie droog in die wintertyd en dan kan jy nie die mooi werklik waardeer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Dalinda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2015

Beslis waarde vir geld. Baie aangename verblyf gehad. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin T
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2015

An unusual but very interesting place. See something new and unique in the decor and enjoy good hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R968
R968 R774
per nag, vir 2 mense
Vanaf R968
R968 R774
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kologha Forest-weg, Kologha, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a04e90988b6c4bf8ea3904583c91a16f33e64becca0ead8a301f189fdb2e75144aba9eb2de7fde18694b4a7d315b580ffda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R968 nouVanaf R774 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 Kologha Forest Road Kologha 4930 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.545357094515 27.367511987686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang