Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles' Rock Mountain Retreat

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R890 R712 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eagles' Rock Mountain Retreat is op 'n skilderagtige plaas aan die voetheuwels van die suidelike Drakensberge, 7 km buite die dorpie Underberg geleë. Die plaas is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne plattelandse vakansie.

Daar is 3 losstaande kothuise. Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefareas het 'n gemaklike sitarea en 'n kaggel. Daar is 'n stoep en braai-area met pragtige uitsigte oor die Umzimkulu-rivier en -vallei.

Die plaasdam bied geleenthede vir swem en kajak vaar, asook baarshengel. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry, hardlooproetes, gholf, visvang, voetslaan en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Eagles' Rock Mountain Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ludwig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagles' Rock Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R712
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R712
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5459b015af34277842886a8a50271eef1339643d53255af1b4189fbee92fea499b0599ad73f2fc7dcde17046e3083f01abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R712 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.751975250226 29.447520879756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang