Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eagle's View

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Very friendly and helpful hosts, lovely view with everything you need. Lovely view with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs en gasvry van Chris en baie behulpsaam. Wat 'n aangename verrassing was Eagles View wat voldoen aan die naam, 'n asemrowende uitsig! Lekker gebly, jammer so kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gemaklik en gerieflik. Ons het baie goed gebly. Baie netjiese plek en alles soos voorgestel en aan ons verwagting voldoen. Goeie beddens en alles werk 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Fantastic. Had a wonderful time, absolutely beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renatha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige kamer met pragtige uitsig en sorgsame. Lekker groot kamer met 'n pragtige uitsig! Die heerlike bed en goed toegeruste kamer het dit 'n plesier gemaak om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek! Baie stil, rustige, netjiese area, met lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etresia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gasvrye en vriendelike diens. Sal enige tyd weer daar oornag. Verblyf het voldoen aan ons verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie plek en goeie mense. Defnitief 'n veilige plek in 'n goeie area. Ek en my vrou het vir 'n paar nagte gebly en het tuis en privaat gevoel. Die bed het ook lekker geslaap en ons het nie met 'n seer rug opgestaan soos by ander plekke nie. Ons het gratis WiFi ontvangs gehad. Die gasheer is baie vriendelik en dit was lekker om met hom te gesels. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag
4.4
Aug 2024

Rustig en salig. Die eenheid is stunning met 'n mooi uitsig oor 'n gedeelte van Windhoek. Die badkamer is, sjoe, baie nice. Die TV se sein is net 'n verpesting, ek het maar die TV afgeskakel want hy wil net die hele tyd met die hoof eenheid konnekteer. Daai was 'n frustrasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Pragtige uitsig. Baie mooi skoon en netjies. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris En Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joeystraat 1, Ludwigsdorf, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAytamtHfKSjCKiNv7NzQQwsfLFHmNJg1pey3GkYD3VCH2pq4kWR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 1 Joey Street Ludwigsdorf 0000 Khomas 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -22.571431161743 17.121456862484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456