Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eagle's View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joeystraat 1, Ludwigsdorf, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eagle's View is in 'n rustige buurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië, geleë. Verblyf word gebied in 'n gastekamer met 'n privaat ingang en is op die eienaar se erf.

Die kamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoons, braaipan en eetgerei.

Gaste kan op die stoep ontspan en die pragtige uitsig bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit die Nasionale Botaniese tuine, die Avis Dam Natuurreservaat, verskeie staproetes, voëlkyk, plakkerskamptoere, asook eet en koop by die inheemse kunswinkeltjies in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natasha V
Gesin met klein kinders
5.0
Very friendly and helpful hosts, lovely view with everything you need. Lovely view with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jacques F
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs en gasvry van Chris en baie behulpsaam. Wat 'n aangename verrassing was Eagles View wat voldoen aan die naam, 'n asemrowende uits...
Sien meer
Jan 2025
Anne S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en gerieflik. Ons het baie goed gebly. Baie netjiese plek en alles soos voorgestel en aan ons verwagting voldoen. Goeie beddens en alles...
Sien meer
Okt 2024
Michael N
Besigheidsreis
5.0
Fantastic. Had a wonderful time, absolutely beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Renatha G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kamer met pragtige uitsig en sorgsame. Lekker groot kamer met 'n pragtige uitsig! Die heerlike bed en goed toegeruste kamer het dit 'n plesie...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris En Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Joeystraat 1, Ludwigsdorf, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Eagle's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joeystraat 1, Ludwigsdorf, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAytamtHfKSjCKiNv7NzQQwsfLFHmNJg1pey3GkYD3VCH2pq4kWR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 1 Joey Street Ludwigsdorf 0000 Khomas 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -22.571431161743 17.121456862484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456