Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles View Kungwini

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
De Villiers A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Veilig, skoon, netjies en 'n baie mooi uitsig oor Bronkhorstspruitdam. Ek het baie lekker by Eagles View gebly. Dis 'n baie rustige en veilige omgewing, en voertuie moet deur 'n valhek gaan om in hierdie deel waar Eagles View geleë is, uit te kom. Die uitsig is asemrowend en ek was hartlik ontvang. Dit was ook baie skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Friendly, helpful hosts, comfortable room and good view. Friendly and helpful host, comfortable room with good view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Breathtaking. The place is wonderful and breathtaking, and the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik geslaap en die uitsig was baie mooi. Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik. Die kamer was skoon en netjies. Die ontbyt was baie lekker. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

An absolute must visit. What an absolutely incredible experience! The guest house was phenomenal and beautiful. Everything was clean, and we were so well taken care of! They catered to our every need and were so friendly and kind! They helped us with our food preparations and even helped us make a killer potjie! 300% would recommend! We can't wait to see you guys again in the next summer season! Much love from The Herd.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rus vir die siel. Uitsig van waardeering van God se handewerk. Lekker geslaap, skoon en netjies. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keaton P
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Lovely accommodation. Great host. Great attention to detail and very accommodating. Lovely house. Great host who was very accommodating. Great attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Morne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 300
R1 300 R845
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R845
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witruisarendstraat 21, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28917c74f697aafe6f040e371cf3f999bc0cdbed22fc35c7993aac371936417a4508847facabff6e53b12a4e9cb24124dad5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R845 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 21 Witruisarend Street Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.88914580222 28.70446357365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang