Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagles Wings

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Swanel R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Die beste. Regtig een van die mees wonderlike plekkies om wakker te word en die see te sien, te ruik en te hoor. Ons wil elke keer nie huis toe ry nie. Ons wil net bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Sandra
Eagles Wings
Baie dankie vir die ondersteuning

Maritha T
Lang verblyf
4.6
Jan 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly. Ligging is great. Die eenheid is goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Lekker kuier by die see. Naby die strand geleë. Veilig vir die kinders. Netjie en skoon. Vriendelike eienaars. Ons honde-kinders was welkom. Baie lekker kuier. Sal definitief weer daar gaan bly vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Sandra
Eagles Wings
Ek waardeer dit en dankie vir die ondersteuning. Groete

Gizelle M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Breathtaking and Comfortable. What an amazing week we had. The kids had freedom to come and go and the beach is right at your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Sandra
Eagles Wings
Ek is bly julle het geniet, sien weer. Dankie, Johan en Sandra.

Swanel R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Lieflik. Ons het vreeslik lekker gekuier en gebly. Die plekkie is groot genoeg vir wat mens benodig. Die weer en loadshedding het glad nie gepla nie. Ons het warm geslaap, lieflike uitsig en welverdiende rus gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Sandra
Eagles Wings
Hoop om jou weer te sien. Dankie, Sandra en Johan.

Jacqueline S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantasties. Dit was baie lekker. Beste gasvryheid wat ek in 'n lang tyd ontvang het. Sal dit beslis aanbeveel. Foto's is nie misleidend nie. Op die strand en het lekker ontspan. Baie dankie, Eagles Wings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Sandra
Eagles Wings
Dankie. Hoop ons sien julle weer in toekoms.

Anneke B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Baie lekker en awesome see uitsig. Jeffreys Bay kan bietjie meer toerisme vriendelik wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Op die strand, veilige verblyf. Ons het al 'n paar keer hier kom bly. Dis heerlike bekostigbare verblyf op die strand. My 2 klein honde kinders is welkom en hulle hardloop sommer strand toe. Als wat mens nodig het is daar en die eienaars is baie hulpvaardig en op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Sandra
Eagles Wings
Baie dankie, ek waardeer dit.

Tilla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2022

Sal so 5 uit 10 gee. Die ligging, die grootte van woonstel was 'n aangename verrassing. Die kuier op die stoep vir 'n braai, en om die see-uitsig te kon geniet, was teleurstellend, dit is so bebos, dit gaan nie oor die bos om die woonstel nie, maar die hoogte van die bos, sekere bome, dat jy nie uitsig het nie. Voel dat daaraan gewerk kan word om gereeld dit te trim om 'n beter uitsig te kan hê. Dalk die WiFi-kode in die woonstel neerskryf, eers 'n dag voor ons vertrek die kode ontvang, as ek ook nie daarvoor gevra het nie, en natuurlik nie die 18 kanale soos genoem, het baie gesukkel daarmee. Maar ek hou van Jeffreys en het darem my met lees en dotting besig gehou as ons nie TV kon kyk nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anthea O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Had a fantastic time. Enjoyed the stay - neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan En Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kadeljauwsweg 47, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ZTYwMWJkLWE5ZjctNGYxYy1iNWNiLTNiY2IyMDkwZGRjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 44 5 1 5 47 Kabeljauws Road Jeffrey's Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011968740245 24.928971362206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang