Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Eaglesnest on 110 3rd Street

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zey D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Kort, maar ongelooflik lekker verblyf. Was baie aangenaam en sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette F
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great stay, appreciated the helpful hosts. Great stay and wonderful, friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miemie
Eaglesnest on 110 3rd Street
Baie dankie, Jeanette. Sien uit na jul volgende oorbly. Groete, Cobus & Miemie

Charl F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil en rustig met vriendelike eienaars. Lekker plek met baie vriendelike eienaars, dankie vir die lekker ontvangs. Die kamer was baie netjies en prakties opgestel, alles is wat mens nodig het beskikbaar. Lekker stil en rustig gewees. Sal weer besoek as ons in Linden is. Dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miemie
Eaglesnest on 110 3rd Street
Dankie, Charl, sien uit na julle volgende oorbly. Groete, Cobus & Miemie

Theuns V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlike blyplek met alles wat nodig is om jou gerieflik, warm en veilig te hou. Ons was daar vir my dogter se hokkie toer. Ons het verskriklik lekker gebly - die plekkie is so gerieflik en so naby aan die skool en restaurante! Die area is veilig en ons kon gerieflik in en uit beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miemie
Eaglesnest on 110 3rd Street
Dankie, Theuns. Waardeer, sien uit na jou volgende oorbly. Groete, Cobus & Miemie

Steven V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Baie goed. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans N
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Ek sal enige tyd weer daar bly. Dit was regtig 'n puik verblyf - Kobus en Mimi was albei baie hulpvaardig. Die kamer en geriewe was deurgans goed versorg en netjies. My enigste bekommernis was die wispelturige WiFi-konneksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joanita B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Gerieflik, stil, netjies. Vriendelike diens. Eenheid is gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Miemie
Eaglesnest on 110 3rd Street
Baie dankie, Joanita. Indien ons enige iets kan verbeter, sal ons dit graag doen. Wat beveel jy aan?

Sandra W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very comfortable stay with excellent hosts. The hosts were willing to go out of their way to assist with our late arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miemie
Eaglesnest on 110 3rd Street
Goeie dag Sandra, Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit en is bly dat jou verwagtinge bevredig is. Julle was maklike gaste om tevrede te stel. Ons sien uit na jul volgende oorbly. Groete Cobus en Miemie

Marius F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig, stil, veilig en goed toegerus. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Kort, gemaklik en prakties. Baie aangenaam met baie vriendelike eienaars. Die kamer wat ek in gebly het was baie netjies en prakties opgestel met alles wat mens sal nodig hê vir 'n tyd se bly in die stad. Baie aangenaam en gemaklik, sal hoog aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miemie
Eaglesnest on 110 3rd Street
Goeie dag Markus, Baie dankie vir jou goeie review, ons waardeer dit. Jy was `n 5 ster gas en dit was so aangenaam on jou hier te hê, kom gerus weer gou. Groete Cobus & Miemie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Straat 110, Linden, Johannesburg, 2104, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjYTQyOWM4LTEwNzMtNDhkZC1iNTE1LTUyNGEzZTUzNzRiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 110 3rd Street Linden 2104 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.127918781125 27.995247300714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456