Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blueberry Country Cottage

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.3
Veiligheid
4.3
Johan B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Desember die verkeerde tyd in NW, maar het rustigheid geniet. Het net een nag by Blueberry gebly. Het oorplasing gevra na een van die tente, Jackal Cry. Was baie rustig daar. Het swembad en voëls langs die rivier geniet (nie die Hadidas vroegoggend nie!). Was naby MTB-roetes en staproetes. Desember egter verkeerde tyd - te warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroli W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Was baie lekker en rustig. Ek sal nuwe beddegoed voorstel. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi, rustig en stil.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Stil, warm en stowwerig. GPS aanwysings stop reeds op die grondpad. Begroet met 'n toe hek, bediende kom maak oop, geen interaksie daarna nie. Lekker stil en aanvaarbaar vir die prys.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Andreas
Blueberry Country Cottage
Hi Deon. Dankie vir die terugvoer. Dit help ons om te verbeter. Ons is jammer oor die swak ontvangs. Ons was weg vir die week en kon nie betyds wees om julle te ontvang nie en moes toe van ons werknemers gebruikmaak. Ons beplan wel meer formele ontvangs volgende jaar wanneer ons uitbrei. Die tyd van die jaar is maar orals stowwerig, maak nie saak waar jy gaan nie, en die afstand van jou beplande aktiwiteite af het ons nou geen beheer oor nie. Dit kon wel verhoed gewees het met beter beplanning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Remhoogte P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80702b79ffb455d3c6ad70d458d934a03b131c7b0cf820305f8bdb416b40ebd02eff05bb68646c58eccdeb676f4c4809fdee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 P91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816275676303 27.733953363264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang