Earth Wind and Ocean 33
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lands End-weg 33, Ballots Heights, Ballots Bay, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R4 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Earth Wind and Ocean 33 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige drieslaapkamerhuis met 'n asemrowende uitsig. Die huis skuil op die kranse van die George Privaat Natuurreservaat in Ballots Bay en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.
Die huis is sowat 11,7 km vanaf George se middestad en bied 'n uitsig oor 'n ongerepte landskap. Dit is ideaal vir vriende en familie wat wil wegbreek. Die oopplan-leefarea se skuifdeure lei na 'n pragtige natuurtoneel. Die binnenshuise versiering is warm en verwelkomend met 'n titseltjie helder, Suid-Afrikaanse styl en bied natuurlike lig en 'n pragtige see-uitsig.
Daar is 3 en suite-slaapkamers wat elk hul eie stort, wasbak en 'n toilet het. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en een slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n Nespresso-koffiemasjien met koffiekapsules toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Gaste kan by die etenstafel met sitplek vir 8 aansit of in die sitarea voor die kaggel ontspan.
Die huis het gratis WiFi, draagbare braaigeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, Bluetooth-luidsprekers en sondekke met sonsambrele en buitemeubels. Daar is ook 'n swembadjie op die dek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Franck Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lands End-weg 33, Ballots Heights, Ballots Bay, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Earth Wind and Ocean 33 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lands End-weg 33, Ballots Heights, Ballots Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang