Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earth Wind and Ocean 8

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 8, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 050 R3 443 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Earth Wind and Ocean 8 is in Ballotsbaai, George geleë en bied gehalteverblyf in 'n selfsorg-vakansiehuis naby die strand en is net 'n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante en besienswaardighede in die omgewing.

Die huis bied 'n lieflike berg- en gedeeltelike see-uitsig en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n solderkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer, die solderkamer inkluis, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea langs die kombuis het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea met genoeg sitplek. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Daar is gasbraaigeriewe wat gaste mag gebruik en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franck Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 8, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Earth Wind and Ocean 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R4 050
R4 050 R3 443
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 050
R4 050 R3 443
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 8, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9a7995775477baea98d93aac9e9c6eedbfb62586ff61f3174ab9815ed33001d1eea65784bc8fee367953d784e873d790053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 050 nouVanaf R3 443 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 8 Beach Road Ballots Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.011682199413 22.539339968895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang