Earthbound Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Alan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was bederf met heerlike ontbyt wat ons glad nie verwag het nie.
Earthbound Guest House se terugvoer
Liewe Alan,
Baie dankie vir die vol punte en die wonderlike woorde.
Hoop om julle weer hier by ons te verwelkom. Was rerig lekker om julle hier by ons te hê.
Vriendelike groete, Earthbound-span
Bilionetworks ( - Jan 2024
Algehele gradering
It was very pleasant and relaxing.
Earthbound Guest House se terugvoer
Dear Guest,
Thank you for the full marks! We are delighted to see that you enjoyed your stay. We hope to see you again in the future. Kind regards, Earthbound team
Shaun V - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant and quiet place.
Earthbound Guest House se terugvoer
Hi Shaun,
Thank you for the full marks!
We do appreciate this sincerely
Hope to have you back in the near future
Kind regards
Marie
Gerhard D - Apr 2022
Algehele gradering
Werklik uitstekend, vriendelik en georganiseerd.
Earthbound Guest House se terugvoer
Liewe Gerhard
Baie dankie vir hierdie wonderlike positiewe terugvoer dit word hoogs waardeer. Dit was wonderlik om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende besoek. Dit was n plesier om julle te leer ken en al die lag en gesels.
Vriendelike groete
Ayla
Morne M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik, smaakvol, netjies en skoon.
Earthbound Guest House se terugvoer
Liewe Mornè,
Dankie vir die komplimente, ons almal hier by Earthbound waardeer dit. Hou daarvan om na ons gaste om te sien! Earthbound span
André N - Des 2022
Algehele gradering
Mooi plek. Vuil ervaring.
Earthbound Guest House se terugvoer
Liewe Andre,
Eerstens wil ek dankie se dat jy by ons geboek het. Met dit wil ek graag se ek is bly om te hoor jy was darem vriendelike ontvang en dat jy van die tuin en ons swembad gehou het.
Ek vra verskoning, wanneer dit kom by die linne, maar ek verseker jou ons linne, handdoeke, swemhandoekke ens. word elke dag behandel nadat ons gaste uit boek. Ons maak seker ons linne word goed behandel en gebruik die nodige stappe en wasmiddels, juis met die doel om in ag te neem vir gaste wat dalk allergies mag wees vir sekere produkte.
Rondom die parkering: Elke kamer het sy eie parkeer area en ongelukkig is die kamer 6 wat deur jou geboek was, die nouste parkering van die 7 is. Ons weet dit is nie die gewenste grootte maar ons kan ongelukkig nie die grensmuur verbreek nie.
Met die wil ek net se ons sal ons beste hieruit leer om ons 4 ster status nog verder te verbeter vir al ons 2023 gaste.
Vriendelike groete
Ayla (Bestuurder)
Hannes R - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik, waarde vir geld.
Earthbound Guest House se terugvoer
Thank you for the wonderful review.
Monika V - Sep 2020
Algehele gradering
Mooiste plek waar ek nog gebly het.
Lees meerEarthbound Guest House se terugvoer
Hi Monika,
Dankie vir jou pragtige woorde. Dit is gaste soos julle wat die bedryf die moeite werd maak. Julle het soos familie gevoel toe julle die oggend hier gery het.
Ons sien uit om julle hier weer te akkommodeer.
Mooi bly en groetnis,
Marie en Span
Annic F - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en baie vriendelike diens.
Earthbound Guest House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike positiewe terugvoer dit word hoogs waardeer.
Vriendelike groete,
Bernadene.
Drieka L - Sep 2019
Algehele gradering
Puik, vriendelike diens, netjies en skoon.
Earthbound Guest House se terugvoer
Hello Drieka,
Baie baie dankie dat jy jou ondervinding met almal deel. Dit beteken vir ons baie. En glo my jy sal altyd welkom wees hier by ons. Dit was wonderlik om jou hier te hê en ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete
Bernadene.
Alida R - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid!
Earthbound Guest House se terugvoer
Thank you for the wonderful review!
Annatjie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, alles wat jy benodig was beskikbaar. Puik! Ek sal dit regtig aanbeveel.
Earthbound Guest House se terugvoer
Hello Annatjie,
Baie baie dankie vir so wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit rerig so baie.
Hoop dat julle kom somer gou weer inloer.
Vriendelike groete,
Bernadene
Annemarie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik skoon en vriendelike personeel.
Earthbound Guest House se terugvoer
Hello daar Annemarie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was wonderlik om jou by ons te kon hê. Sien uit om jou gou weer in die toekoms te sien. Nogmaals baie dankie.
Liefde,
Bernadene
Alraine S - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Earthbound Guest House se terugvoer
Dear Alraine,
Thank you for your feedback. It was nice having you here with us. We are looking forward to your next visit.
All the best for the new year.
Kindest regards,
Bernadene.
Nele H - Aug 2017
Algehele gradering
Perfect.
Earthbound Guest House se terugvoer
Dear Nele,
Thank you for all the stars they are all appreciated. It was nice having you here and we enjoyed the chats.
Kind regards,
The Earthbound Team
Anel K - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik sal weer daarnatoe gaan!
Earthbound Guest House se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde.
Ons waardeer dit opreg.
Groetnis
Marie
Marleze V - Jun 2017
Algehele gradering
Topklas!
Earthbound Guest House se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde!!
Ons waardeer dit opreg!!
Groetnis
Marie
Albert V - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige, aangename, warm verblyf.
Earthbound Guest House se terugvoer
Goeie more Albert,
Baie dankie vir hierdie waardige terugvoering ons almal by Earthbound B&B waardeer dit uit ons harte. Ons is altyd baie bly as gaste hulself geniet het en rustig gebly het asof hul by hul eie huisie is maar dit moet ook 'n oortreflike ervaring wees vir hul om by ons akkommodeer te word.
Vriendelike groete,
Earthbound Span
Janine D - Mei 2017
Algehele gradering
Baie rustig!
Earthbound Guest House se terugvoer
Middag Janine en man
Baie dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit. Ons hoop die moegheid na die troue is herstel en dat jul wel die troue baie geniet het. Ons hoop om jul weer te sien.
Groete
Earthbound Span
Pieter O - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjiese, smaakvolle en goed toegeruste verblyf en uitstekende diens.
Earthbound Guest House se terugvoer
Goeiemore Pieter en Vroulief
Ag baie dankie vir jul terugvoering ons almal waardeer dit. Dit was lekker om jul by ons te ontmoet. Als was 'n plesier. Hoop om jul weer in die toekoms by ons te sien! Alles van die beste vir julle!
Groete
Earthbound Span
Sarel M - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met 'n besonders goeie aanbieding van slaap tot eet.
Earthbound Guest House se terugvoer
Geagte Sarel en vroulief
Dankie vir die uitstekende terugvoering. Ons almal by Earthbound B&B waardeer dit. Dit was alles 'n plesier. Ons doen dit met 'n glimlag en uit ons harte. Ja, asseblief kom besoek ons weer of net selfs inloer wanneer jul weer hier verby kom. Dankie vir die egte Hanepoot druiwe uit George, lekker yskoud, wat ek kon proe.
Groete Annelize en res van personeel
Liesbeth V - Des 2016
Algehele gradering
Geweldige B&B
Earthbound Guest House se terugvoer
Thank you so much for this lovely review.
It is much appreciated
Kind regards
Marie and Earthbound Team
Gerrit H - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker by Earthbound gebly en jy gaan ver soek om sulke gelyke te kry.
Earthbound Guest House se terugvoer
Dankie baie!
Dit is great nuus!
Groetnis,
Marie
C.e. Stalpers A - Jul 2016
Algehele gradering
It feels like a home!
Earthbound Guest House se terugvoer
Thank you for the kind words! Regards, Earthbound Team.
Vanessa O - Mei 2016
Algehele gradering
Pragtige plek!
Earthbound Guest House se terugvoer
Hi,
Dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul weer hier te sien.
Mooi bly en groetnis
Marie
Josephus V - Mrt 2016
Algehele gradering
10 out of 10 is not enough to describe them.
Earthbound Guest House se terugvoer
What a nice thing to say. Thank you so much for the review.
Keep well and kind regards
Marie
Inga En Hans S - Feb 2016
Algehele gradering
Prima verblijf. Een echte aanraader.
Earthbound Guest House se terugvoer
Hi Hans,
Thank you for taking the time to do a review on Earthbound B&B. We are happy about your kind words
Regards
marie and Team
Yolandi J - Apr 2016
Algehele gradering
Ontspannend en baie lekker!
Earthbound Guest House se terugvoer
Dankie vir die komplimente, ons almal hier by Earthbound waardeer dit. Hou daarvan om na ons gaste om te sien!
Jaco B - Mrt 2016
Algehele gradering
Lieflike kamers met privaat eetgedeelte.
Earthbound Guest House se terugvoer
Dankie Jaco vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Mooi bly en groetnis van ons klomp by Earthbound B&B
Marilize D - Des 2015
Algehele gradering
Amazing.
Earthbound Guest House se terugvoer
Goeie dag Marilize,
Ons is regtig bly dat julle die ontbyt en die kamer geniet het. Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Die Earthbound span
Nicholas A - Des 2015
Algehele gradering
Excellent - a wonderul oasis!
Lees meerEarthbound Guest House se terugvoer
Hi Nicholas,
Thank you for the great review, pity that you booked the smallest room, but maybe next time! Thank you for choosing Earthbound B
Leroux P - Jul 2015
Algehele gradering
Baie mooi en baie lekker.
Earthbound Guest House se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde oor Earthbound B&B
Marije V - Mrt 2015
Algehele gradering
Top verblijf!
Bruno De Pauw B - Nov 2015
Algehele gradering
Very nice stay.
Earthbound Guest House se terugvoer
Glad you enjoyed our breakfast and we enjoyed having you as guests at Earthbound B&B
Harry C - Jan 2014
Algehele gradering
This was true value for money & we didn't need for anything with friendly service.
Jackie T - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Marelke R - Jun 2014
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig!
Zuanda S - Des 2013
Algehele gradering
Home away from home. Baie modern en netjies!
Christelle G - Nov 2013
Algehele gradering
Uitstekend.
Steven S - Sep 2013
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie waarde.
Nienke K - Jul 2013
Algehele gradering
Het 'n wonderlike nagrus geniet in 'n idilliese omgewing.
Nikile M - Okt 2013
Algehele gradering
The place is spaceous and neat wow!
Shuaib S - Feb 2012
Algehele gradering
The place was very clean and cosy, I felt at home.
Johan P - Jul 2012
Algehele gradering
Simply the best
Lance M - Jun 2012
Algehele gradering
Ideal, staff and owners very helpfull and accomodating to tired traveller.
Lees meerBen K - Okt 2011
Algehele gradering
The place was fantastic and the hospitality was amazing.
Deon L - Mrt 2011
Algehele gradering
Loved our stay at Earthbound B&B.
Anita M - Jan 2011
Algehele gradering
Excellent !
Lees meerAmelia S - Sep 2011
Algehele gradering
Fantastic!
Alan D - Mrt 2011
Algehele gradering
Pleasantly surprised by the hospitality shown by hostess/owner
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang