Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Earthbound Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons was bederf met heerlike ontbyt wat ons glad nie verwag het nie. Dit was ons eerste besoek aan Oudtshoorn en ons het heerlik gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Liewe Alan, Baie dankie vir die vol punte en die wonderlike woorde. Hoop om julle weer hier by ons te verwelkom. Was rerig lekker om julle hier by ons te hê. Vriendelike groete, Earthbound-span

Bilionetworks (
1 nag
5.0
Jan 2024

It was very pleasant and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Dear Guest, Thank you for the full marks! We are delighted to see that you enjoyed your stay. We hope to see you again in the future. Kind regards, Earthbound team

Shaun V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Pleasant and quiet place. Staff friendly and helpful. Breakfast is excellent and options are given.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Hi Shaun, Thank you for the full marks! We do appreciate this sincerely Hope to have you back in the near future Kind regards Marie

Gerhard D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Werklik uitstekend, vriendelik en georganiseerd. Die eienaar en haar span is werklik "hands on" en maak seker elke besoeker verkry die nodige aandag deur vriendelike diens. Die gaste huis is werklik al hulle sterre werd en kan enige tyd aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Liewe Gerhard Baie dankie vir hierdie wonderlike positiewe terugvoer dit word hoogs waardeer. Dit was wonderlik om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende besoek. Dit was n plesier om julle te leer ken en al die lag en gesels. Vriendelike groete Ayla

Morne M
Kort verblyf
4.4
Apr 2022

Baie gemaklik, smaakvol, netjies en skoon. Heerlike, rustige verblyf en die ontbyt is uitstaande. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Earthbound Guest House
Liewe Mornè, Dankie vir die komplimente, ons almal hier by Earthbound waardeer dit. Hou daarvan om na ons gaste om te sien! Earthbound span

André N
1 nag
2.8
Des 2022

Mooi plek. Vuil ervaring. Ek was vriendelik ontvang, baie mooi tuin en swembad. Parkeerplek is 'n nagmerrie, baie smal en ek moes uit my kar uit sukkel. Beddegoed was vuil en het nie skoon geruik nie. Ek het op swemhanddoeke geslaap.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Earthbound Guest House
Liewe Andre, Eerstens wil ek dankie se dat jy by ons geboek het. Met dit wil ek graag se ek is bly om te hoor jy was darem vriendelike ontvang en dat jy van die tuin en ons swembad gehou het. Ek vra verskoning, wanneer dit kom by die linne, maar ek verseker jou ons linne, handdoeke, swemhandoekke ens. word elke dag behandel nadat ons gaste uit boek. Ons maak seker ons linne word goed behandel en gebruik die nodige stappe en wasmiddels, juis met die doel om in ag te neem vir gaste wat dalk allergies mag wees vir sekere produkte. Rondom die parkering: Elke kamer het sy eie parkeer area en ongelukkig is die kamer 6 wat deur jou geboek was, die nouste parkering van die 7 is. Ons weet dit is nie die gewenste grootte maar ons kan ongelukkig nie die grensmuur verbreek nie. Met die wil ek net se ons sal ons beste hieruit leer om ons 4 ster status nog verder te verbeter vir al ons 2023 gaste. Vriendelike groete Ayla (Bestuurder)

Hannes R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Vriendelik, waarde vir geld. Die eienaar het ons verniet opgradeer. Baie lekker gebly en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Thank you for the wonderful review.

Monika V
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Mooiste plek waar ek nog gebly het. Earthbound Guest House is pragtig, stylvol en smaakvol gemeubileer. Daar is aan alles gedink en die totale opset laat jou so baie welkom voel dat jy nie wil terugkeer na jou eie huis nie. Elke kamer het 'n privaat stoep vir lekker kuier. Jy sien en hoor nie die ander gaste nie, die gastehuis is groot genoeg daarvoor. Ontbyt is heerlik en vars voorberei met vrugte, muesli en joghurt, asook die warm ontbyt: bacon, eiers, wors en gebraaide sampioene (dit wissel elke dag) en 'n heerlike muffin om saam te vat. Die tuin- en swembad-gedeelte is baie mooi en goed versorg. Dankie Marie dat jy ons tyd so aangenaam gemaak het, ek sien jou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Hi Monika, Dankie vir jou pragtige woorde. Dit is gaste soos julle wat die bedryf die moeite werd maak. Julle het soos familie gevoel toe julle die oggend hier gery het. Ons sien uit om julle hier weer te akkommodeer. Mooi bly en groetnis, Marie en Span

Annic F
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2020

Ongelooflik lekker en baie vriendelike diens. Die personeel was baie vriendelik en die kamers was baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Baie dankie vir hierdie wonderlike positiewe terugvoer dit word hoogs waardeer. Vriendelike groete, Bernadene.

Drieka L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Puik, vriendelike diens, netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel. Personeel vriendelik en baie professioneel. Netjies en skoon, puik ontbyt. Hulle sal my vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Earthbound Guest House
Hello Drieka, Baie baie dankie dat jy jou ondervinding met almal deel. Dit beteken vir ons baie. En glo my jy sal altyd welkom wees hier by ons. Dit was wonderlik om jou hier te hê en ons sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete Bernadene.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 19, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXHGkmn7aYzyS9Gc5x2Gs0Gs1X9TXEwo0DXf1u95KATGMqYSnMV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 19 Naude Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590858490949 22.186251282692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang