Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ease@Epa Valley Farm Stay

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, stilte, kalmte met 'n sprokie uitsig. Nicita en Sunet het ons verwelkom. Hulle is beslis 'n aanwins vir die plek. Ons tuis laat voel, altyd bereid om te help, hulle het werklik ons verwagtinge oorskry en ons sal beslis weer kom kuier. O, en laastens, as jy hier aankom, moet jy die Epa souse tasting doen. Beste souse ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sthembile M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Love it. Host is friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys T
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gewees. Baie lekker gebly en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ease@Epa Valley Farm Stay
Welkom terug enige tyd Thys. Sterkte met jou dinge en vat raak!

Christian R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig en lekker. Ons het baie lekker gebly. Het reeds bespreek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ease@Epa Valley Farm Stay
Sien julle weer. Welkom enige tyd.

Nicholas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Great stay. Friendly people. Pet friendly. Would go back. It was great. We were travelling with our large dog and it was really nice that she could be with us. The place was nice, the staff were nice, and there was plenty of hiking to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helen L
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Fasiliteite netjies, personeel hulpvaardig. Hallo, ons voel dat die 1 badkamer heeltemal oor gedoen moet word. Bad het vele krake gehad. Wasbak in die ander badkamer het ook krake. Geen water in krane of toilet die Saterdagoggend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Regte plaas kuier. Vriendelike mense met 'n fantastiese uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Nice countryside stay. The view was fantastic. The quietness was pleasant. The food was really good, but it took the kitchen a very long time to serve the food. On the second evening, we opted to braai on our own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Raymond
Ease@Epa Valley Farm Stay
It was great meeting Rika. We are looking forward to hosting her again in the future.

Frank S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Was rustig en stil met baie mooi uitsig. Het lekker gebly, het geen klagte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ease@Epa Valley Farm Stay
Dankie Frank Searle - Wees veilig en kom kuier gerus weer!

Valerie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker rustig op die plaas. Dit was lekker om net rustig op die plaas te ontspan vir die nag. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Lekker koffie in die kamers met cremora. Heel lekker. Alles was netjies en skoon. Ek sal net aanbeveel vir 'n meer duideliker bordjie vir reception wanneer mens die plekkies nader, teen die muur dalk. Ons het die kamers gesien, en gedog die kantoor is elders en heel verby gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Ease@Epa Valley Farm Stay
Dankie, Valerie. Welkom enige tyd!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 135 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camp Trevor Ptn 25, Doornhoek 344JT, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71a04c969315bea4a6e9b703ae661009e7b8e8f731a231bdba34b847f024f047a7b9349575f6bc95bd02cde4ab0029cad5f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R150 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Camp Trevor Ptn 25 Doornhoek 344JT 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.645088994743 30.314294305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang