Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

East Coast Sunrise Boutique Hotel

B&B
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crossely-weg 11, Sunnyridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

East Coast Sunrise Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Sunnyridge, Oos-Londen, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat gerieflike oornagverblyf aan hierdie kusstad soek.

Verblyf word in 7 Standaard Dubbelkamers en 6 Executive King-kamers gebied. Elke kamer het gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort, linne en handdoeke, 'n werksarea, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf bied konferensiegeriewe, veilige parkeerplek op die perseel, 'n lughawependeldiens, 'n restaurant op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby en Shelly Beach is ongeveer 4,4 km ver.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Crossely-weg 11, Sunnyridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crossely-weg 11, Sunnyridge, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86ffb527fc058e934d6ab73cc4a92232bffee9c0e204a7c55c2c077eacf78a87c78bfea30dbebc2630df55f587b3a38d10cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 Crossely Road Sunnyridge 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.039494 27.859608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang