East of East Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Teresa D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Kells C - Jun 2024
Algehele gradering
Restful.
Lynette O - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige blyplek met baie spasie.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Beste Lynette,
Dankie vir jou tyd om terugvoer te gee. Ons is bly julle het julle verblyf geniet!
Carla B - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Beste Carla,
Dankie vir jou terugvoer. Ons sal aandag gee om die gordyne in die badkamer meer privaat te maak.
Anien L - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was die wonderlikste oase in die middel van die bos! Ons kon nie ophou kyk na die mooi tuine en details in die huis nie.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Beste Anien, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.
Elize O - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Juweel van 'n kothuis in die rustigheid van die natuur.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Beste Elize
Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer en hierdie keer sommer vir 'n paar dae. Julle is enige tyd welkom terug.
Werner S - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite. Mooi, netjies en gerieflik.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel. Dankie vir julle kuier en ons hoop om julle gou weer te sien.
Riana P - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Rina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike blyplek in 'n rustige omgewing.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Rina! Jy en Snowy kan enige tyd weer kom kuier!
Johann A - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en baie netjies en groot.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle waardering en terugvoer. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Kom kuier gou weer.
Nijinka B - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld met vriendelike gasheer.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Jennifer N - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely luscious. Enjoyed every minute.
East of East Guest Cottage se terugvoer
Thank you for your feedback Jennifer! You’re such a beautiful, classy group of young women, it was a pleasure hosting you.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang