Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

East of East Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Teresa D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie rustig. Die plek is baie mooi en netjies. Baie goed ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kells C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Restful. Restful. We were visiting for a wedding and needed a place to stay near the venue. The hosts are amazing and accommodating. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragtige blyplek met baie spasie. Pragtige blyplek met baie spasie. Heerlike grasperk vir kinders en toegerus met alles wat nodig is. Veilig en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Lynette, Dankie vir jou tyd om terugvoer te gee. Ons is bly julle het julle verblyf geniet!

Carla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Great stay. It was a great stay! Friendly people and the beds are really good quality. It is a nice place to stay! The only thing is the curtains in the bathroom are see-through, so I felt a bit uncomfortable, but other than that everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Carla, Dankie vir jou terugvoer. Ons sal aandag gee om die gordyne in die badkamer meer privaat te maak.

Anien L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Dit was die wonderlikste oase in die middel van die bos! Ons kon nie ophou kyk na die mooi tuine en details in die huis nie. Sinette was ongelooflik ingestel op wat ons nodig gehad het en het uit haar pad uit gegaan om dit vir ons lekker te maak daar. Selfs nie eers load shedding was 'n probleem nie. Ons het so lekker daar gebly en sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand wat in daardie omgewing moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Anien, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.

Elize O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

'n Juweel van 'n kothuis in die rustigheid van die natuur. Die kothuis is toegerus met alles wat mens nodig kon kry. Ons was ongelukkig net vir een aand daar, maar sou graag langer wou bly. Sinette se besondere gasvryheid het bygedra dat ons vroeër kon inklok aangesien ons op pad was na 'n troue. Ons sal East of East met vrymoedigheid kan aanbeveel en sal self graag 'n paar dae daar wou deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Beste Elize Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer en hierdie keer sommer vir 'n paar dae. Julle is enige tyd welkom terug.

Werner S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Uitstekende fasiliteite. Mooi, netjies en gerieflik. Ons sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel. Dankie vir julle kuier en ons hoop om julle gou weer te sien.

Riana P
1 nag
5.0
Mei 2022

Heerlik. Pragtige wooneenheid, met lieflike goedversorgde tuine. Eenheid is ruim en baie gesellig. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Lieflike blyplek in 'n rustige omgewing. Ek het met my troetelhond by East of East tuisgegaan en beveel dit aan vir mense wat rustigheid en 'n pragtige omgewing geniet. Smaakvolle en stylvolle dekor en alles wat nodig is, is beskikbaar op die perseel. Die tuin is pragtig. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer Rina! Jy en Snowy kan enige tyd weer kom kuier!

Johann A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Heerlik, rustig en baie netjies en groot. Ons het al in heelwat gastehuise gebly maar die een het ons hart gesteel. Sal maklik daar vir 'n week kan bly en ontspan. Sinette en Pieter is lieflike, vriendelike mense wat ons so tuis laat voel het. Alles was skoon en baie netjies. Plek is ten volle toegerus en nog meer. Die elektriese komberse het die koue nagte na somer laat voel. Julle plek is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinette
East of East Guest Cottage
Baie dankie vir julle waardering en terugvoer. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R3 900
R3 900 R3 120
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R3 120
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterfonteinpad 23, Donkerhoek, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b6cd1f934a000e9edb02d7dd5652326ab93607ab291a49b7618b16f550bb57758e6c9c1fa99a26b84dbdf42bfd49ea6e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R3 120 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 23 Rhenosterfontein Road Donkerhoek 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.787939510022 28.465117514133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang